Geverifieerde Resensie

Velddrif

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Velddrif bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 386 resensies.

Port Owen, Velddrif

Laaiplek Hotel

"Mooi stil strand naby en 'n paar baie lekker restaurante, ideaal vir watersport."

Port Owen, Velddrif

Laaiplek Hotel

"Wonderlike gasvrye mense en, 'n pragtige omgewing. Sal vir seker teruggaan daarheen."

Velddrif

Kingfisher Heads 17

"Great fishing spots."

Port Owen, Velddrif

River & Sea

"We had very tasty food at the restaurant."

Velddrif

Kingfisher Heads 17

"Velddrif is 'n droom wat waar word. Weg van verkeer, rustig en baie vriedelike mense."

Port Owen, Velddrif

Tranquility

"Dit geniet en dit was nie besig toe ons daar was nie."

Velddrif

Netan-El Self-catering

"Ek wil daar kom bly, regtig, dan altyd met vakansie wees."

Velddrif

Fisherman's Rest

"Lieflik, fantasties. Die dorp groei op jou soos mos."

Velddrif

Netan-El Self-catering

"Alhoewel Velddrif baie na aan my hart lê, is dit altyd 'n wonderlike ervaring, weg van die stadslewe. Die ontvangs van die warmhartige Weskussers is ongelooflik. Jy moet dit self ervaar om te kan waardeer!"

Velddrif

Die Opstal

"Lekker eetplekke en interessante dinge om te sien."

Port Owen, Velddrif

Joan's Place

"'n Pragtige plekkie. Baie veilige area."

Port Owen, Velddrif

Waterfront at The Marina

"Ideaal vir mense wat rustigheid soek. "

Port Owen, Velddrif

River & Sea

"Very good. Near all the other small towns."

Port Owen, Velddrif

Harbour Lights

"Neat and very nice for children and adults."

Port Owen, Velddrif

Russell's on the Port

"Vir voëlkykers sal dit 'n baie goeie bestemming wees, maar 'n visfabriek in Laaiplek kan onaangename reuke veroorsaak wat die ondervinding minder aangenaam kan maak. Ons was gelukkig dat die wind visreuk van die fabriek weg van ons gewaai het."

Velddrif

The Sunset Villas

"Mal oor die Weskus!"

Port Owen, Velddrif

Joan's Place

"Nice, quiet, not much to do, but if you want to relax, this is the perfect place."

Velddrif

Netan-El Self-catering

"Was nog altyd mal oor die area en Weskus."

Port Owen, Velddrif

Port Owen Marina

"Ongelukkig was die weer onguur en kon ons nie op 'n bootrit gaan nie en was maar binnenshuis gebonde. Ons het egter oral rondgery en het lekker seekosse geniet by Paternoster."

Port Owen, Velddrif

River & Sea

"Dit is baie gewild en baie besonders."

Velddrif

Netan-El Self-catering

"Enjoyed Velddrif and surrounding areas."

Velddrif

Seester

"Die visfabriek se reukie is soms oorweldigend. Verder was dit 'n heerlike bestemming. Met die pienkste flaminke ooit!"

Port Owen, Velddrif

Port Owen Marina

"Alles is rustig en voldoende vir waarde vir geld."

Velddrif

Skipskop 1

"Wonderlik dorp."

Port Owen, Velddrif

Waterfront House

"Mooi, skoon en rustig."

Port Owen, Velddrif

Harbour Lights

"Regte Weskus dorpie."

Port Owen, Velddrif

Harbour Lights

"Baie interresante plekkie, het dit baie geniet, mense is baie vriendelik."

Port Owen, Velddrif

Harbour Lights

"Baie rustig plek, ontwikkel nog."

Port Owen, Velddrif

Harbour Lights

"A place and surroundings that is worth a regular visit."

Blad
Blad 11 - Wys 301 tot 330
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang