Geverifieerde Resensie
Velddrif
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Velddrif bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 398 resensies.
"Baie om te sien op plekke rondom Velddrif. Het Bokkomlaan baie geniet. Bokkoms is spotgoedkoop. Die beste vis en tjips by die hawe op Laaiplek."
"Baie mooi plek hou dit skoon en veilig asb dit is een van die plekke waar ek veilig voel."
"Very difficult to find current information about what the place offers on the internet. We had to ask the locals for information. The locals are very friendly. Also some places do not take cards so you need to have cash on you, which was a bit of a problem."
"Dit is 'n stil, skoon vakansie dorpie met vriendelike mense. Dit is 'n lekker wegbreek van die staf se woelige lawaai. Baie veilige dorpie."
"Lovely, quiet little town, good for relaxing and breaking away from the hustle and the bustle of the city."