Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Vlakplaats besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Vlakplaats.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vlakplaats akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Vlakplaats Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vlakplaats Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vlakplaats

Birdsong Guest House is in die lieflike, landelike omgewing Hennopsriviervallei, Gerardsville, Centurion geleë. Die gastehuis bied gesellige verblyf in 'n pragtige huis omring deur luisterryke tuine met volop voël...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Vlakplaats

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Centurion, Gauteng

Lavender Lodge bied B&B-verblyf en is in Gerhardsville, naby Centurion se middestad geleë. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf onderweg na verskeie bestemmings. Verblyf is...

Vanaf
R1 599
per nag, vir 2 mense
Hotel in Centurion, Pretoria

Velmoré Estate bied 'n keuse van twee hotelle, die Velmoré Hotel, 'n asemrowende hotel gemik op die gegoede, luukse mark en die Velmoré Grande. Hierdie luukse hotelle bied 'n rustige, landelike atmosfeer aan die ...

Vanaf
R1 716
per nag, vir 2 mense
Lodge in Centurion, Gauteng

River Place is langs die rivier in die noordelike uithoeke van Johannesburg. Dit is ideaal vir romantiese wegbreke, gastronomiese ervarings, troues, spesiale geleenthede en konferensies en is versprei oor 16 hektaar...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Centurion, Gauteng

Ever Be Wedding and Function Venue skuil tussen die Schureve-berge in die Hennopsvallei naby Centurion, Fourways en Hartebeespoort. Dis ideaal vir 'n gesin of vriende wat vir 'n paar dae wil wegbreek. Ever Be bied...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Gauteng

Rocky Hollow Guest Farm is ’n familieplaas in die Noordwes. Dis in ’n vallei in die suide van die Magaliesberge en noord van die Witwaterberge geleë. Dié plaas bied natuurlike bosveld en honderde voëlspesies...

Vanaf
R399
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Centurion, Gauteng

Bastion Opstal is op 'n kleinhoewe in Laezonia, Centurion geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is lekker naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die kothuis...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Centurion, Gauteng

Norfolk Pine Guest House bied B&B-verblyf in Centurion aan. Die herehuis is op die pragtige Mnandi-erwe, in die middel van die perdlandgoedere in Centurion geleë. Die gastehuis het 'n sentrale ligging met baie geri...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Centurion, Gauteng

Inyameko BnB is op 'n kleinhoewe in Centurion geleë en bied keurige verblyf. Inyameko BnB spog met bekostigbare basiese verblyf, ideaal vir reisigers wat 'n plek nodig het om hul koppe neer te lê. Verblyf kan bes...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Centurion, Pretoria

GuestHous@LemonJack bied veilige, rustige, stylvolle geriewe in die hartjie van Centurion. Dié gastehuis bied hartlike gasvryheid in die luukse area van Raslouw. Of dit 'n sakeresiger of 'n vakansieganger is, Guest...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za