Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Vlakplaats besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Vlakplaats.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vlakplaats akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Vlakplaats Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vlakplaats Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf Vlakplaats

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R860
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Eldoraigne, Pretoria

Aandbloem is 'n gastehuis in Centurion naby verskeie hoofroetes en sakesentrums in Centurion. Pretoria se middestad is 12,5 km ver en Midrand net 20 km ver. OR Tambo-, Grand Central- en Lanseria Lughawe is ongeveer ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wierdapark, Pretoria

Sun Ray Guest House is in Wierdapark, Centurion, geleë. Ons bied 2 gerieflike, ruim, skoon woonstelle. Woonstel A het 1 ruim slaapkamer met 'n dubbelbed, ruim kaste, 'n spieëltafel, en 'n en suite-badkamer. Die l...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eldoraigne, Pretoria

Sekelbos Gastehuis is in Eldoraigne, 'n rustige voorstad van Centurion, geleë en is goed ingerig vir entoesiastiese toeriste en sakereisigers. Dit is maklik bereikbaar vanaf die hoofweë soos die N1, die N14 na Kru...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Hotel in The Reeds, Gauteng

Kings & Queens Boutique Hotel is in The Reeds, Centurion geleë en kombineer gerief en luuksheid om 'n fantastiese verblyf-ervaring te bied. Dit is sentraal geleë met maklike toegang tot hoofroetes en geriewe. Die...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Eldoraigne, Pretoria

Three Olives Guesthouse bied B&B-verblyf in Eldoraigne, 'n voorstad van Centurion. Aandetes is op versoek beskikbaar. Verblyf by Three Olives Guesthouse bestaan uit 5 kamers wat individueel versier is. Hierdie luu...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Valhalla, Pretoria

The Cedars Bed and Breakfast is in Clubview Centurion geleë en bied stil en rustige verblyf naby die sakekern. Die verblyf bestaan uit 7 eenhede wat altesaam slaapplek vir 22 gaste bied. Elke eenheid het koffie- e...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Eldoraigne, Pretoria

Guest on Wynne bied pragtige, ruim en privaat selfsorgverblyf in die stil voorstad Eldoraigne. Dit is naby verskeie winkelsentrums en hoofpaaie in Centurion. Verblyf word in 2 moderne selfsorgeenhede wat elk sy eie...

10% af Langtermyn-verblyf!
VanafR1 300
R1 170
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Valhalla, Pretoria

Berry Bush Guest Cottage is in Valhalla, Pretoria, 'n area bekend vir sy museums en ikoniese besienswaardighede waaronder die Pretoria Nasionale Tuin, Voortrekker Monument en die National Zoological Gardens of South...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in The Reeds, Gauteng

Bedford Manor is 'n selfsorg-gastehuis in Centurion. Die verblyf bestaan uit 2 woonstelle wat individueel versier is. Die solder is 'n rustiek boheemse woonstel met slaapplek vir 4 gaste op die boonste verdieping....

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eldoraigne, Pretoria

Thatch Haven Guesthouse is in die hartjie van Centurion in die stil woonbuurt Eldoraigne. Dit is slegs 25 minute se ry vanaf OR Tambo Lughawe en is maklik bereikbaar vanaf alle hoofweë. Dit is ongeveer 3,5 km vanaf...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]