Resensies van Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.35 uit 5 gekry volgens 6940 resensies.
Marius V. - 20th October 2021
staying in Philippolis, Vrystaat
Was van geboorte tot na matriek in die dorp. Was toe aangename plek en het goeie ondersteuning van die gemeentskap gehad vir besigheid en dienste. Nou verwaarloos en die agteruitgang en verwaarlosing is hartverskeurend. Geen trots en samewerking meer by inwoners om die plek beskaafd en woonbaar te hou nie.
Rose F. - 20th October 2021
staying in Clarens, Vrystaat
Arriving on a Sunday is not the best as many places were closed by the time we had arrived, but we did a little walk around on Monday morning and it was great.
Jeany H. - 19th October 2021
staying in Parys, Vrystaat
Eerste keer in jare wat ons weer daar kom. Nee dankie, dit het absoluut ontaard in 'n gekkeparadys. Glad nie meer die nostalgiese rustige dorpie wat dit was nie. Ons het nietemin heerlik geëet by verskeie restaurante.
Riana L. - 19th October 2021
staying in Sasolburg, Vrystaat
Vir my was die strate in die begin 'n kopseer maar later 'n breeze.
Linda B. - 19th October 2021
staying in Clarens, Vrystaat
Mooi natuurskoon en oulike winkeltjies en baie lekker eetplekke.
Ané M. - 19th October 2021
staying in Bloemfontein, Vrystaat
Beter as wat ek verwag het. Was jare laas daar en lyk of Bloem positief groei.
Irene M. - 19th October 2021
staying in Welkom, Vrystaat
We enjoyed the flee market Saturday morning.
Johann B. - 19th October 2021
staying in Clarens, Vrystaat
Baie om te doen en te sien in die omgewing. Sal weer moet gaan om te doen waarby ons nie kon uitkom nie.
Hennie O. - 19th October 2021
staying in Clarens, Vrystaat
Bly altyd lekker om Clarens te besoek.
Ashley V. - 19th October 2021
staying in Clarens, Vrystaat
Beste plek vir ons eerste huweliksherdenking!
Jill C. - 19th October 2021
staying in Clarens, Vrystaat
Everything, from art galleries to mountain biking or climbing.
Welda T. - 18th October 2021
staying in Bloemfontein, Vrystaat
Lekker dorpie.
Erna C. - 18th October 2021
staying in Clarens, Vrystaat
'n Pragtige dorpie met allerhande goeie winkels en restaurante. ’n Paradys met pragtige natuur om te stap en in die natuur te wees en te ontspan.
Winnie-isabel L. - 18th October 2021
staying in Clarens, Vrystaat
Lieflike atmosfeer, restaurante en interessante winkels. Lekkerste staproetes naby die dorp. Veilig.
Dr Jp Nel Johan N. - 18th October 2021
staying in Clarens, Vrystaat
Uitspattige pryse by sekere plekke.
Willie B. - 18th October 2021
staying in Smithfield, Vrystaat
Dorp is besig om te sterf, soos baie ander in ons land is dorp vuil en het niks oorgebly van 'n eens pragtige platteland se plekkie nie. Die roete oor Smithfield, Bethulie na Cradock is redelik stil verkeer en in redelike toestand.
Marieta H. - 18th October 2021
staying in Lindley, Vrystaat
Mooi Vrystaatse-dorpie.
Sanet B. - 18th October 2021
staying in Parys, Vrystaat
Hulle moet net bietjie die plekke wat mens kan besoek update. Was by 3 plekke en alles was gesluit.
Shanel N. - 18th October 2021
staying in Bloemfontein, Vrystaat
Very quiet city, but clean and peaceful.
Petria S. - 18th October 2021
staying in Clarens, Vrystaat
Oor die algemeen is Clarens effe aan die duur kant.
Sulanie L. - 18th October 2021
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtige dorp. Beslis die moeite werd om te besoek.
Sharmane M. - 18th October 2021
staying in Clarens, Vrystaat
Altyd lekker en 'n fees vir die oog en lafenis vir die siel.
Rupert F. - 18th October 2021
staying in Vrede, Vrystaat
Paaie is baie sleg.
Liesl T. - 18th October 2021
staying in Philippolis, Vrystaat
Ek beveel enige reisiger aan om by Waterkloof te gaan bier proe by die mikro-brouery! Heerlik (en ek is nie 'n bierdrinker nie!)
Denise V. - 17th October 2021
staying in Vrede, Vrystaat
Daar is 'n tekort aan eetplekke, slegs die Hotel bied iets aan.
Wimpie P. - 16th October 2021
staying in Harrismith, Vrystaat
Dorp is vuil en kan sien daar is geen dienste nie.
Isabella A. - 16th October 2021
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtige plekkie. Die restaurante verskaf heerlik kos.
Poppie V. - 16th October 2021
staying in Clarens, Vrystaat
Daar is soveel om te sien, doen en beleef! Die atmosfeer is baie ontspanne en die natuurskoon ongelooflik mooi.
Monique H. - 16th October 2021
staying in Parys, Vrystaat
Die paaie het baie slaggate. Dit lyk sleg.
Carin S. - 16th October 2021
staying in Bloemfontein, Vrystaat
Friendly people.
Wijnand S. - 16th October 2021
staying in Clarens, Vrystaat
A jewel!
Marelise V. - 15th October 2021
staying in Clarens, Vrystaat
Geniet die atmosfeer in Clarens.
Ingrid C. - 14th October 2021
staying in Clarens, Vrystaat
Fabulous tourist destination with lots of interesting shopping!
Marleen C. - 14th October 2021
staying in Parys, Vrystaat
Lekker, rustige dorpie met sy Antique winkels en dan nog die rivier ook om te ontspan.
Chris P. - 14th October 2021
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is aimed at the foreigners. Too expensive for local residents. It is one of the places if you have seen it there is no real need to go back, unless you go hiking. The squatter camp will be the end of the quaint little town.
Annali F. - 13th October 2021
staying in Philippolis, Vrystaat
Baie klein dorpie met sy eie bekoring.
Tamryn F. - 12th October 2021
staying in Clarens, Vrystaat
The friendly giant was definitely a highlight. Clean and neat space with a very comforting fireplace and hot beverage at night. Would highly recommend it.
Elmien V. - 12th October 2021
staying in Clarens, Vrystaat
Altyd gesellig in die mooiste omgewing. Enige wegbreek na Clarens maak mens se hart vol!
Susan V. - 12th October 2021
staying in Clarens, Vrystaat
Baie rustige plek om te kuier.
Adele T. - 11th October 2021
staying in Clarens, Vrystaat
Enjoyed our visit to Clarens, ideal for art lovers.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]