Geverifieerde Resensie
Vrystaat
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Vrystaat bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 8603 resensies.
"Baie aangename en interessante dorpie. Golden Gate is 'n moet sien."
"Plek vir kuier saam met vriende en familie. Al die eetplekke is op standaard, vriendelike diens en loopafstand van mekaar af."
"Dit was ons eerste keer daar, so ons sal beslis weer teruggaan. Al die mense is baie vriendelik!"
"Clarens is baie duur met "groceries". Bring maar jou eie koeldrank, water, brood, chips, ens."
"Die beste eetplekke. Maklike stad om in te ry. Verkeer glad nie 'n probleem nie. Lekker om geskiedkundige plekke te besoek."
"Verskeidenheid winkels en restaurante orals waar jy koffie kan drink en middagete geniet uit die boonste rakke, dorpsmense is vreeslik gasvry en vriendelik en dis 'n bekostigbare wegbreekdorp."
"Beautiful town. Has old character with unpaved roads to add to the vibe. Clean and more importantly environmental sensitive."
"As Vrystater is Bloemfontein vir my 'n sakekern, nie 'n vakansiebestemming nie."