Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 7951 reviews.
"Ons hou nie baie daarvan om in 'n woonbuurt in 'n gastehuis te bly nie. Die idee van 'n gewone huis wat net hier en daar verander is om baie mense te akkommodeer sit my totaal af. Die omgewing speel ook maar 'n belangrike rol, die huise in omgewing ens. "
"Fouriesburg is baie rustiger as Clarens en is baie sentraal geleë om Oos Vrystaat en Lesotho te verken. "
"Ek wou nog altyd die dorpie en sy omgewing besoek en sal beslis weer eendag soontoe wil gaan. As ek mag, sal ek graag wil voorstel dat hulle die Tugella Waterval meer bemark. Dit is die tweede hoogste waterval in die wêreld en toe ons daar aankom vind ons uit dat daar 'n drie uur stap (een rigting) is en dit was toe reeds te laat die middag om die tog aan te pak."
"Dorpie is baie duur. Op die beste langnaweek sal van die eetplekke se kombuis sluit om 6 pm wanneer almal wil uitgaan om te eet. Eienaar sal ook nie skroom om jou koud net weg te wys nie. 'n Spar of Pick 'n Pay sal 'n aanwins wees vir ons middelklas en die dorpenaars en gemeenskap."
"Verblyf was te kort om kommentaar te lewer, waar ons was by Barefoot Cinderella was die diens en kos goed die eienaars is baie gasvry en hulpvaardig."
"Sentraal geleë in 'n pragtige landskap en die hart van die dorp klop in die Fouriesburg Country Inn."
"The food venues need to step up on the standard of food served. "
"Baie lekker geleë naby eetplekke; supermark; casino; Botaniese Tuin met uitstekende restaurant. Maklik om te vind met padkaarte wat eienares op jou navraag verskaf."
Maloti Route, South Africa, Free State
The Cottage @ Umpukane"Die pad tussen Clocolan en Ladybrand is vol slaggate en 'n mens kan nie vinniger as 80km/h ry nie, wat jammer is, want die pad kan eintlik so maklik reggemaak word en dan sal die rit nie so moeilik wees nie. Ons het van Bloemfontein afgekom, tot op Ladybrand is die pad werklik mooi."
"Free State is good, anyone likes it and its safe to tour in, since there's no high crime rate. Everything is amazing."
"Parys has a lot of interesting shops in Bree Street. Everyone is bound to find something interesting there."
"Ladybrand is aan die voet van die Maluti/Drakensberge. Ongelooflik mooi. Baie ontspanne omgewing en ideaal vir die avontuurlustige reisiger. "
"Baie ontspanend, goeie oefening ingekry met al die loop na die verskye winkels, restaurante goeie kos en bekostigbaar."