Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 7904 reviews.

Clarens, Free State

Fairview Cottages

"Nie rystoelvriendelik nie en gestremdes vind dit moeilik om rond te beweeg."

Clarens, Free State

De Ark Mountain Lodge

"Vriendelike mense, baie behulpsaam."

Clarens, Free State

Mooigezicht

"Baie goed, net baie duur. "

Universitas, Free State

Tula 159

"Universitas is baie sentraal geleë, veral as jy naby UV moet wees."

Bethlehem, Free State

Die Dorpsmeerkat

"Mooi skoon dorp met alles wat nodig is. "

Clarens, Free State

Studio 28 Clarens

"Clarens is die ideale plek om batterye te herlaai. Een word met natuur om jou asook die luuksheid van die snuffelwinkeltjies en natuurlik die allerlieflikste gallerye."

Clarens, Free State

V'Kansi Khaya

"Die natuurskoon is pragtig. Heerlik om daar rond te loop."

Clarens, Free State

V'Kansi Khaya

"Dit was baie rustig en die mense was baie vriendelik. Het dit regtig geniet."

Clarens, Free State

Rooikat Cottage

"Baie mooi uitsig, lekker staproetes en eetplekkies."

Clarens, Free State

Clarens Retreat

"Nice and peaceful."

Parys, Free State

The Dell

"Ongelooflik! Love dit."

Clarens, Free State

Knock Out View

"Clarens is 'n pragtige dorpie met interessante winkeltjies en pragtige omgewing. Bier brouery produk probeer is 'n moet. "

Westdene, Free State

Lala Dene Lodge

"Lekker sentraal tussen die sentrums en weg van die stadsgedruis."

Clarens, Free State

Leliehoek

"Baie mense, baie duur maar tog 'n landelike atmosfeer."

Parys, Free State

Riverbush Lodge

"Baie lekker en die moeite werd, wonderlike ervaring in en om die dorp, heerlike eetplekke en mooi winkels."

Clarens, Free State

Hannic's Retreat

"Baie spesiale, beelskone dorpie en omgewing. Restaurante was ook baie spesiaal."

Clarens, Free State

De Ark Mountain Lodge

"Clarens is 'n toeriste dorp. Ons het dit geniet om deur die dorp te loop en na al die winkeltjies te kyk, maar ek sal nie sommer iets daar koop nie want dis bietjie duur. Dis 'n pragtige dorpie en ek sal die dorpie graag weer wil besoek."

Clarens, Free State

Jovali

"Clarens is 'n baie interresante en pragtige dorpie. Het dit beslis geniet. Uitsig was pragtig. Oulikste winkeltjies en vriendelike mense."

Parys, Free State

Otters' Haunt

"Parys met al sy antieke- en kunswinkels is 'n belewenis. Woensdae tot Sondae 2nm beste tye. "

Clarens, Free State

Larola Terraces

"Ek het Clarens baie geniet , al die berge en skoon lug en mooi natuur. Die rustigheid was vir my so genotvol. Die mooi winkeltjies en restaurante was ook iets om te geniet."

Parys, Free State

Riverbush Lodge

"Baie oulike plek om te kuier en ontspan, baie lekker op die rivier gewees ook."

Winburg, Free State

Bougain Villa Guesthouse

"It is peaceful and serves a well as a great getaway destination."

Bethlehem, Free State

Petronella Guest House

"Bethlehem kan meer bemark word aangesien dit net 36km vanaf Clarens is, en dit baie meer bekostigbaar is as in Clarens. Dit het sy eie bekoring met 'n pragtige natuurskoon. "

Clarens, Free State

Fairview Cottages

"Pragtige plek om te gaan en ontspan. "

Clarens, Free State

RiverWalk Guest House

"Die mense is baie vriendelik en dis baie lekker om orals heen te loop en al die mooi goed te sien."

Clarens, Free State

Arundel Studios

"Oulike staproetes in 'n baie besondere stuk natuurskoon. As jy nie 'n kunsliefhebber is nie, is daar nie veel aan die dorpie nie."

Page
Page 250 - Showing 7471 to 7500
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers