Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 7904 reviews.

Universitas Ridge, Free State

Grace Cottage

"Dit is 'n baie netjiese en rustige omgewing."

Bethlehem, Free State

The Highland Inn

"Het net oornag daar en nie tyd gehad vir toeriste besoeke nie. Ken glad nie die dorp nie."

Parys, Free State

Schilbach House

"Pragtige dorp, die strate kort bietjie aandag, maar ek sien party plekke word aan gewerk so dalk lyk dit beter volgende keer!"

Langenhovenpark, Free State

Amity Guesthouse

"Baie mooi en rustige woonbuurt."

Clarens, Free State

Red Mountain House

"The town of Clarens as a whole gives you a feeling like no other. Everybody is friendly and if you had the money staying here could bankrupt you in a heartbeat with all the wonderful goodies on sale. With all the restaurants you are spoilt for choice but Vito’s which has the hospitality, great food, definitely has the BEST desert – Chocolate Volcano! If you have a gap stop in at Bibliophile for something special to read and House of Woven Art will burn a hole in your wallet! I love Clarens and will be back!"

Clarens, Free State

Rooikat Cottage

"Nice and vibey town feel, so many shops to visit!"

Clarens, Free State

Rooiland

"Clarens is 'n pragtige plek om batterye te herlaai."

Clarens, Free State

Jovali

"Tipiese toeristedorpie! Klein winkeltjies wat een dag uit jou vakansie neem om deur te draf. Hier kom rus jy. Weg van die geraas en gejaag van die stad. Neem die natuur in (Golden Gate, Maluti Roete, Sampioen rots, Koningin Victoria rots en Cinderella Kasteel is alles net om die draai) en neem deel aan avontuuraktiwiteite wat nie oor 'n naweek in die stad gedoen kan word nie. STAPROETES STAPROETES STAPROETES, goed in standgehou en versorg. Batwing Waterval, Kloof en Titanic is aan te beveel! Baie restaurante, koffiewinkels en deli's om van te kies. As jy na 'n selfsorgeenheid kom, onthou om meeste (indien nie alles) van jou kos en kruideniersware saam te bring. "

Kroonstad, Free State

Sevens Guesthouse

"Daar kan beslis iets aan al die slaggate gedoen word in die dorp se strate."

Springfontein, Free State

Rondefontein Guest Farm

"Neem alles saam wat jy nodig het."

Bethulie, Free State

Old Watchmakers Guest House

"Baie klein dorpie met 'n baie indrukwekkende brug wat die langste brug in SA is."

Parys, Free State

Schilbach House

"Oulike dorpie en Vaal de Grace Golf Estate is pragtig! Die paaie is net in 'n swak kondisie."

Clarens, Free State

Cottage Pie

"Clarens is wow, asemrowend met die berge en bome en grondpaaie. Mens kan oral loop en fietsry, daar is baie kuns en interessante winkels. Die restaurante is bietjie duur, seker maar gemik op die oorsese mark."

Bethulie, Free State

Karoo Pandok

"Die brug is manjifiek. Bemark dit meer!"

Warden, Free State

De Sandsteen Guesthouse

"Warden is maar 'n ou dorpie, verwaarloos."

Clarens, Free State

Jovali

"Die winkels is pragtig, maar duur! Om R 80 vir 'n piepklein botteltjie konfyt te betaal is belaglik. Ek sal miskien weer daardeur ry om die natuurskoon te bewonder, maar die winkels sien my nie weer nie. Ek is seker mens sal in Londen beter waarde vir jou geld kry. Ek dink dis 'n skande om besoekers so uit te buit!"

Clarens, Free State

RiverWalk Guest House

"Lekker naby aan die berge."

Clarens, Free State

V'Kansi Khaya

"The best! Had a wonderful 3 days in Clarens! Can't wait to visit again! Great tourist destination for outdoor adventure, restaurants all excellent and great variety. Awesome scenery! A definite destination for a relaxing weekend."

Clarens, Free State

De Ark Mountain Lodge

"Altyd lekker veral brouery!"

Clarens, Free State

Kozmos

"Natuurskoon baie mooi. Egter vreemd dat winkels reeds om 16:00 toemaak en meeste restaurante reeds om 20:00."

Winburg, Free State

Eittel Guest Cottage

"Heerlik as jy die stil plaaslewe verkies!"

Universitas, Free State

Rusplek Guesthouse and Conference Center

"'n Baie rustige omgewing, die mense is vriendelik en behulpsaam."

Universitas, Free State

B&B @ Bloem

"Universitas is lovely as a stopover and near to the highway."

Groenvlei, Free State

A Little Guesthouse

"Leeus hoor brul in die nag!"

Clarens, Free State

Studio 28 Clarens

"Clarens is a wonderful little town, and we will come back for more! This was our 3rd visit!"

Clarens, Free State

De Ark Mountain Lodge

"Pragtige dorp wat alles bied wat 'n mens nodig het."

Page
Page 260 - Showing 7771 to 7800
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers