Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7949 resensies.

Clarens, Vrystaat

Mont Rouge

"A great weekend get-away destination within 3.5 hours of Joburg, stunning scenery and lots of lovely shops and art galleries to explore."

Parys, Vrystaat

The Dell

"Om elke hoek en draai is daar iets om te doen. Mooi stad en vriendelike mense, wat meer wil mens hê op 'n wegbreek :) "

Noordelike Vrystaat, Vrystaat

Puruma Pride Lion Park

"Lekker net vir 'n vinnige wegbreek!"

Clarens, Vrystaat

The Gables

"Lekker, rustige drenteltyd in die Oos-Vrystaat!"

Clarens, Vrystaat

V'Kansi Khaya

"Wonderlik, my beursie met al ons kaarte, my lisensie en R2000 kontant buite die pub in Clarens op die stoel laat lê, toe ek dit 'n paar uur later ontdek was ek seker ek het alles verloor ... Nie in Clarens nie, iemand het dit opgetel. Weet ongelukkig nie wie nie, feit is ek het dit terug gekry met al my geld, kaarte nes dit was. Baie dankie vir eerlike mense, ek sal Clarens altyd met 'n "feel good" gevoel onthou."

Bethlehem, Vrystaat

La Motte Gastehuis

"I was off to Clarens, didn't see much of Bethlehem itself."

Clarens, Vrystaat

Kozmos

"'n Droom vir 'n kunsliefhebber. "

Bethlehem, Vrystaat

La Motte Gastehuis

"Bethlehem lê baie sentraal ten opsigte van die plekke waarheen mens wil gaan. Clarens is slegs 30km vanaf Bethlehem. Dit is baie ekonomieser om in Bethlehem te oornag en dan Clarens en Golden Gate toe te ry as om te probeer in Clarens akkomoddasie te kry. Bethlehem het baie goeie restaurante en eetplekke wat 7 dae per week oop is terwyl daar in Clarens op Sondae nie veel meer is om te kry na 1 uur nie. Bethlehem het oorgenoeg fasiliteite om alles te kry wat jy nodig het. Jammer, net geen fliek nie."

Waverley, Vrystaat

Franklin View

"Ongelooflike mooi boomryke buurt wat stil en rustig is."

Universitas Ridge, Vrystaat

Janmar

"Afstand na venues waar ek betrokke was net so effe ver gewees. Tog steeds naby genoeg."

Fichardt Park, Vrystaat

Evening Star Guest Units

"Is 'n rustige area, lekker veilige area."

Clarens, Vrystaat

The Courtyard Guest House

"Fantasties - ons sal weer en weer kom kuier!"

Parys, Vrystaat

A Mountain View Country Estate

"Parys is pragtig en daar is baie dinge om te doen."

Vrystaat

Voorbegin Lodge

"Hulle adverteer genoeg sodat almal weet wie en waar alles is. "

Clarens, Vrystaat

Hannic's Retreat

"We went to Clarens when the autumn colours were at their most stunning. No shortage of restaurants and coffee shops and the town is beautifully maintained and kept very clean."

Clarens, Vrystaat

The Courtyard Guest House

"Just loved the place. It was our first visit and it certainly lived up to expectations and to the comments I have heard over the years. Like living in a museum. Will most certainly return."

Clarens, Vrystaat

Rooikat Cottage

"Dit is die ideale wegbreek vir 'n langnaweek. Daar is baie winkeltjies, restaurante, galerye en is net 'n klipgooi weg van Golden Gate Nasionale Park."

Fichardt Park, Vrystaat

21 On Coetzee

"Fichardt Park is a great location, very nice and quiet."

Clarens, Vrystaat

De Ark Mountain Lodge

"Tipiese kunsdorpie. Baie bedrywig."

Fouriesburg, Vrystaat

Oranje Guest Farm

"Goed geleë, interessante snuisterye-winkels en restaurant. 'n Juweel in die herfstyd vir fotografie, pragtige omgewing."

Clarens, Vrystaat

Highland Quarters

"Pragtige natuurskoon met baie interessante winkels en dinge om te doen. Ek kan 'n kort opvoedkundige besoekie aan die Ash River Outfall aanbeveel. "

Clarens, Vrystaat

Kozmos

"Baie mooi en skoon dorp, aan te beveel."

Clarens, Vrystaat

Rooikat Cottage

"Sou nogal meer self-gemaakte, gekeurde kunsitems wou sien."

Parys, Vrystaat

A Mountain View Country Estate

"Lekker gesnuffel in die oulike winkeltjies!"

Blad
Blad 259 - Wys 7741 tot 7770
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang