Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 7949 reviews.
"Baie winkels en eetplekke sentraal geleë - gee jou 'n verkeidenheid opsies om van te kies."
"We have friends there so it's a good destination for us. It's perfect to enter Lesotho as well. It's perfect should you wish to explore the Golden Gate Area."
"Great little stop, road in and out has some potholes needing a slow and steady drive but the scenery makes up for it. Try catch the sunset over the fields, beautiful."
"Die paaie buite die dorp en self in die dorp raak 'n probleem. Dit mag my toekomsplanne beïnvloed. "
"Baie besige stad natuurlik, eetplekke blyk probleem te gewees het tydens ons besoek. Alle goeie restaurante was vol. Bespreek vooraf waar geëet sal word. Tydens loadshedding selfs met bespreking probleem gewees. Sal liewer volgende keer plek kies waar eie voedsel. Kan voorberei of gastehuis met etes of braaiarea."
"Baie lekker winkeltjies en restaurante wat mens kan besoek. Verder kan mens uitry en na die berge gaan kyk. Rondom die dorp is daar hele paar goed om te doen, maar pak 'n boek in. Behalwe vir eet is daar nie veel om te doen in die dorp as dit reën nie."
"Vriendelike gemeenskap. Lekker winkels, en heerlike kos. Beslis 'n moet vir 'n wegbreek."
"Ons in Bloenfontein grootgeword en skool gegaan. Baie agteruit gegaan. Vullis orals op straat rond gestrooi. Baie hartseer."
"Ry rond in Golden Gate Reservaat. Ervaar iets ander van die natuur as net diere, maar die sandsteenformasies."
"Seems like a forgotten little town, but the friendly locals, great value for money accommodation and great home-cooked food at the Plaasstoep Restaurant make it a worth while stay. Location is excellent if you're on your way to Lesotho or neighbouring towns like Clarens."