Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 7949 reviews.

Philippolis, Free State

Die Stal

"Pragtige, geskiedkundige Vrystaatse dorp."

Clarens, Free State

Kahara Maluti Lodge

"Baie mooi dorp en as jy hou van stap die mooiste staproetes en genoeg - jy moet amper 'n week daar wees, 'n naweek is te min vir Clarens."

Zastron, Free State

Mountain View

"Die paaie is gaar, maar die ligging is te pragtig."

Clarens, Free State

Mystic Mountain Cottage

"Clarens is vir ons as gesin nog al die jare sielskos. As ons vir een jaar nie kan gaan nie het ons 'n gemis in ons lewe. Ons wil altyd terug na Clarens. Ons kom altyd terug met lekker memories."

Memel, Free State

Memel Hotel

"Klein dorpie, met 'n ou plaasgevoel."

Fouriesburg, Free State

Lesoba Guest Farm

"Het nie baie tyd in Fouriesburg spandeer nie, maar hulle slaghuis is fantasties."

Clarens, Free State

Bergvliet Cottages Clarens

"Onthou om vooraf te bespreek by die gewilde restaurante, veral oor naweke. Die pryse van die meeste winkels is ongelukkig effens hoog en dit sal lekker wees om nog 'n paar nuwe unieke winkels te sien (nie dieselfde as al die ander winkels nie)."

Clarens, Free State

Paddocks 6

"Calrens is 'n baie lekker plek en ideale wegbreekplek."

Clarens, Free State

La Bri

"Baie lief vir Clarens en probeer ten minste een keer per jaar daar uitkom."

Clarens, Free State

Mooigezicht

"Clarens is die pragtigste dorpie met so baie om te doen en te sien, het al my verwagtinge oortref en sal beslis weer soontoe gaan."

Clarens, Free State

Stonehaven Clarens

"Dis 'n wonderlike bestemming met goeie atmosfeer en die lieflikste omgewing. Baie goed geleë om Golden Gate te verken."

Clarens, Free State

Forest Lane

"Lekker kuierdorpie!"

Bloemfontein, Free State

Ceelee's Place

"Riool loop in die strate."

Welkom, Free State

Silhouette Guest House

"As jy nie gewoond is aan verkeersirkels nie, wees baie bedag."

Bloemfontein, Free State

Grace Cottage

"Sal enige tyd weer daar oorslaap."

Harrismith, Free State

Oppi Hoek

"Very dirty and loads of potholes."

Bloemfontein, Free State

Acacia Lodge

"Ek hou nie van Bloemfontein se stadsgedeelte en die slegte paaie nie."

Bloemfontein, Free State

Cloud @ 96

"Stad is vuil en vol asbliksakke. Strate vol gate. Stad gaan duidelik agteruit."

Philippolis, Free State

Kanon Guest House

"Vir diegene wat hou van geskiedenis. Besoek die museum, of slaap in die tronk!"

Frankfort, Free State

Pecan Grove

"We travelled there for a rugby tournament. Derelict town, run down, few restaurants that close early. The people are still welcoming and friendly. They go out of their way for the guests that pass through."

Bloemfontein, Free State

Elior Guest House

"Dis koud in die winter."

Frankfort, Free State

Pecan Grove

"Kostelike, plattelandse dorpie wat 'n oorvloed rustigheid bied. Verskeie besienswaardighede, maar daarvoor moet jy tyd inruim."

Parys, Free State

Rambling Rapids

"Wonderlike dorpie."

Trompsburg, Free State

Bytenkant Roastery and Rooms

"Trompsburg is 'n baie klein dorpie, ideaal vir oorslaap tussen Johannesburg en die Kaap."

Harrismith, Free State

La La Nathi Country Guest House

"Koud! Yskristalle 8:45 op my kar!"

Clarens, Free State

Mont Rouge

"Die dorp is veilig en skoon. Die natuurskoon het 'n kinderlike opgewondenheid in ons gewek. Ons was effe teleurgesteld in die snuffelwinkels, aangesien baie winkels toe was a.g.v. beurtkrag."

Fouriesburg, Free State

Dunelm Guest Farm

"Ons was meer in Clarence. Fouriesburg is aan ons bekend. Vanaf Bloemfontein beveel ek glad nie die pad aan vanaf Clocolaan, Ficksburg. Die gate in die pad is iets verskriklik. Ry eerder die N1."

Clarens, Free State

Montanus

"Pragtige, skoon dorp!"

Clarens, Free State

Odendaal’s Ridge

"Daar is nie vreeslik baie vir kinders om te doen nie, dit is meer vir egpaar of groep vriende wat nie kinders het nie."

Page
Page 60 - Showing 1771 to 1800
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers