Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 7949 reviews.

Kroonstad, Free State

The Well Gastehuis en Retreat

"Kroonstad nie ingestel op toeris, of persone wat langer as paar dae bly nie. Geen plekkie as koffiewinkel, of iets in diervoege nie. Wou melkskommel saam met ons kind drink, net Spur was daar, Wimpy op 'n onveilige plek in middedorp. Geen opsies."

Ventersburg, Free State

Sunflower Guest House

"Stil dorpie. Moenie winkelsentrums verwag nie, maar baie lekker en rustige dorpie."

Fouriesburg, Free State

Lesoba Guest Farm

"Baie oulike dorpie. Dit was baie hartroerend om te sien hoe die mense van die dorp nie kla oor hoe vuil die dorp is nie. Hulle het sommer self die strate ingevaar en begin skoonmaak. Ek haal my hoed vir hulle af."

Kroonstad, Free State

Casa la Gracia

"Ons was daar vir Bokkieweek, dus nie veel van Kroonstad self beleef nie."

Clarens, Free State

Royal Coachman Lodge

"Wonderlike dorp met uitstekende eetplekke en unieke winkels. Asemrowende omgewing tussen die berge."

Clarens, Free State

Stonehaven Clarens

"Good for the heart and soul."

Clarens, Free State

Rooiberg View Clarens

"Always a treasure and always a pleasure."

Clarens, Free State

Willow Villas

"A trip to the Cheese Farm Barris Monger for lunch. Very nice setting and delicious cheese."

Bloemfontein, Free State

Charrie's Corner

"Gaan agteruit! Is so jammer."

Bethlehem, Free State

Shelley's Guest House

"We just needed to overnight there. We were not seeing it as a travel destination at all."

Clarens, Free State

Ongeag Self Catering House

"The Maluti Quad bike tour is a must. The highlight of our stay."

Clarens, Free State

Views

"Pragtige dorpie, lekker kos, mooi uitsig."

Clarens, Free State

Lavender & Rust

"Ons staan verstom oor hoe Clarens weer kop opgetel het na Covid aangesien dit 'n toeristedorpie is en selfs nuwe plekke oopgemaak het met nuwe aktiwiteite! Die strate bly maar 4x4 gebied."

Petrus Steyn, Free State

Mascot Guesthouse

"It is a small, rural town. Not much to see as a tourist."

Ladybrand, Free State

Artist's Cottage

"Dis 'n tipiese Vrystaat dorp, als wat nodig is is daar. Pragtige omgewing rondom."

Clarens, Free State

Odendaal’s Ridge

"Absolutely love Clarens. We will be back."

Clarens, Free State

Thaba Lapeng Mountain Escape

"Altyd lekker in Clarens - wegbreek van die besige stadslewe."

Clarens, Free State

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue

"Great shopping meander with enough food and watering holes along the way. Golden Gate National Park is worth a visit. Drive to Kestell (50 kms) for lunch at the hotel, it is good value for money."

Parys, Free State

Hidden Grace Self-catering Unit

"Baie nice, en lekker plekkies om te besoek, was lekker vir 'n familie naweek."

Fouriesburg, Free State

Cherry House

"Was nie regtig in die dorp gewees nie. Maar net as oorslaap gebruik. Was egter by die slaghuis in en nie vriendelike diens gekry nie."

Parys, Free State

Rose Acres Guest House

"Was my eerste besoek aan Parys en was aangenaam verras met die dorp. Almal is baie vriendelik en behulpsaam. Sal graag weer besoek. Twee goeie gholfbane in die dorp."

Clarens, Free State

Mt Horeb Manor

"It's refreshing."

Bloemfontein, Free State

Klipperant Kothuise

"Besoek gerus die Oorlogsmuseum en Vrouemonument vir 'n outydse ervaring."

Northern Free State, Free State

Rebokkop

"The gravel road is horrible."

Clarens, Free State

4 Paddocks

"Small destination with lots to do."

Parys, Free State

La Belle Guesthouse Parys

"Dis heerlik om in die winkeltjies rond te dwaal. O's restaurant is 'n absolute moet: die kos is onverbeterlik, die diens flink, die personeel gasvry en dit is reg langs die rivier wat dit 'n spesiale bekoring gee. Lekker Bistro was ook 'n baie lekker restaurant en Angelo's Pizza maak beslis die grootste en lekkerste pizza's in die land!"

Clarens, Free State

Kiara Lodge

"Beslis 'n besoek werd."

Parys, Free State

FAK Udolpho Rivierplaas

"Probeer gerus Lekker Bistro vir heerlike kos en 'n lieflike atmosfeer. En besoek gerus Pine's Emporium vir 'n magdom interessanthede, oudhede, fudge en nog meer."

Bloemfontein, Free State

The Suburban

"Stad se onderhoud gaan agteruit."

Clarens, Free State

Odendaal’s Ridge

"Brilliant destination. Will definitely visit again."

Page
Page 59 - Showing 1741 to 1770
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers