Verified Reviews

Waterberg

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Waterberg

Rated 4.4 out of 5 based on 1592 reviews.

Bela-Bela, Waterberg

Marula Oase

"I've been to Klein Kariba which is a stone throw away from Marula Oase for my birthday and was treated like royalty. Sadly I can't say the same about this place."

Bela-Bela, Waterberg

Mabalingwe - Dream Of Nature

"It's a nice place to visit for holidays. You get peace of mind and nice getaway places."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Wharthog Corner Leeupoort

"Die dorpie is ongelooflik en die mense is supervriendelik. Ek het sommer besluit ek wil eendag daar gaan aftree."

Bela-Bela, Waterberg

Ho Thabela

"Gerieflik naby vir 'n vinnige naweek in die bosveld, uit die stad."

Vaalwater, Waterberg

Mashudu Private Game Lodge

"As jy bietjie soek is daar baie om te doen."

Mookgopong, Waterberg

Die Boer en Die Belg

"Ken die area al vir jare, dit is lekker warm en 'n mooi area."

Modimolle, Waterberg

Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa

"Dorpie is baie skoon waardeur ons gery het."

Bela-Bela, Waterberg

Thaba Monate Game Lodge

"I have been to many lodges in Bela-Bela and I stay say it's the best for travelling or an outing."

Bela-Bela, Waterberg

Phumuza Bush Lodge

"Oorweeg dit om daar af te tree."

Naboomspruit, Waterberg

Grootgeluk Bush Camp

"Altyd my hart se punt, my geboorte dorp!"

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Wharthog Corner Leeupoort

"Lekker atmosfeer. Goed om uit te rus en uitstekend vir wild beaming. Permanente inwoners nie altyd die vriendelikste klomp nie maar nie te min het ons heel lekker gekuier en gerus. Braai, wild en son. Beste resep."

Modimolle, Waterberg

Klein Paradys Guest Farm

"Dorpie het lekker restaurante, mens kan net glad nie draf of fietsry langs/op die paaie nie as gevolg van die motors."

Waterberg

Blouwildebees Safaris

"Dis 'n mooi deel van ons land."

Rooiberg, Waterberg

Rooiberg Resort

"Daar is nie baie om te doen in die area nie. Die verblyf by Ukuthula Lodge was 100% die moeite werd."

Modimolle, Waterberg

Pumula Game Farm

"Daar is nie veel pret vir kinders nie."

Bela-Bela, Waterberg

3 on Cliff

"The monkeys, those relatives of ours they are very busy. But we listen to the advise not to open any windows."

Bela-Bela, Waterberg

Phumuza Bush Lodge

"Ek dink Bela-Bela is ideal vir iemand van die stad om weg te breek vir 'n naweek. Die weer is mooi en daar is paar lekker padstalle. Mens kan ook die bekende resort besoek as 'n dagbesoeker en slaap by 'n stil wildsplaas met voldoende wild en bos-effek. "

Waterberg

Waterberg Game Park

"The place is breathtaking."

Modimolle, Waterberg

Klein Paradys Guest Farm

"Die Koffiekan was die perfekte restaurant om ons naweek mee af te sluit. Heerlike kos en baie kindervriendelik."

Mookgopong, Waterberg

Die Boer en Die Belg

"Baie mooi omgewing, baie wildsplase, wildsritte en lifelike privaat bestemmings."

Bela-Bela, Waterberg

Meloding Guest House

"Omgewing van Bela-Bela is baie spesiaal, nie die dorpie nie."

Mookgopong, Waterberg

Die Boer en Die Belg

"Dorp se strate kan opgegradeer word. Winkels is op standaard, inwoners is vriendelik en gasvry. Was by Hansie-week rugbytoernooi, Hoërskool Hans Strydom is 'n netjiese skool en fasiliteite is op standaard. Voorwaar 'n skool waarop 'n dorp kan trots wees."

Bela-Bela, Waterberg

Shala Mushe Tented Lodge @ Camp

"Pragtige bosveld en vir ons wat voëlkykers is, is dit voorwaar 'n plek om te verken. Bela-Bela het ook al die nodige winkels as jy iets tuis vergeet het."

Modimolle, Waterberg

Klein Paradys Guest Farm

"Dit is 'n stil en lekker dorp, en mens kry alles te koop wat jy nodig het."

Waterberg

Duiker Lodge, Ditholo Wildlife Estate

"Pragtige omgewing met baie dinge om te sien en doen."

Page
Page 39 - Showing 1141 to 1170
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers