Geverifieerde Resensie

Waterberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Waterberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1592 resensies.

Bela-Bela, Waterberg

Marula Oase

"Ken dit nie rêrig nie. Weet Klein Kariba is 'n uitstekende wegbreek bestemming vir almal. "

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Vir Altyd

"Was nie beïndruk nie, plekkie baie agteruit gegaan."

Bela-Bela, Waterberg

Marula Oase

"Naby geleë (JHB/PTA) en vriendelike kultuur. Baie mooi landskap en heerlike klimaat."

Naboomspruit, Waterberg

Dinonyane Lodge Birders Paradise

"Baie rustige en stil plekkie, vriendelike mense en alles is bekostigbaar en tuisgemaak. Lekker plek Naboomspruit!"

Modimolle, Waterberg

Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa

"Resorts are generally closer to towns making it easier to shop for groceries and to access restaurants."

Waterberg

Komma Nader Guesthouse

"Dit is 'n pragtige omgewing. Kransberge was baie indrukwekkend."

Bela-Bela, Waterberg

Summerset Place Country House

"Baie goeie herinnering van Bela-Bela. Ons gaan al jare daarheen."

Bela-Bela, Waterberg

Summerset Place Country House

"It's hot in summer and warm in winter."

Mookgopong, Waterberg

Die Boer en Die Belg

"Tipiese deurmekarerige plattelandse dorpie."

Bela-Bela, Waterberg

Carlana Holiday Accommodation

"Warmbaths very relaxing and shopping centre within easy reach."

Naboomspruit, Waterberg

Grootgeluk Bush Camp

"Awesome destination for a bush holiday, many game lodges and hunting lodges to choose from."

Bela-Bela, Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 254 Kremetart

"Bela-Bela is beautiful with amazing scenery! We loved being there!"

Euphoria Golf Estate and Hydro, Waterberg

Buffelskloof Private Game Farm - Sable and Eagle Camp

"Pragtig! Hul doen baie moeite, die plek is netjies, skoon en tuine pragtig."

Bela-Bela, Waterberg

Voorbegin Bosveldverblyf

"Soos meeste dorpe in RSA gaan dit maar agteruit, gelukkig het ons pragtige plekkie vir alles opgemaak."

Bela-Bela, Waterberg

Lesedi Lodge

"Lekker weer regdeur die jaar! Die Bela-Bela mall het alles wat jy nodig het. "

Waterberg

Renosterfontein Akkommodasie

"Pragtige area met mooi uitsigte. "

Modimolle, Waterberg

Shangri-La Country Hotel & Spa

"Die dorpie is mooi skoon en 10 km van die hotel af."

Rooiberg, Waterberg

Rooiberg Resort

"Effe uit die pad, maar beslis 'n wenner."

Bela-Bela, Waterberg

@Mabalingwe Des'lgodini Lodge - PRMo78

"Love Bela-Bela. It's close to Johannesburg. Bela Bela is clean and has everything you need when going on holiday."

Bela-Bela, Waterberg

Voorbegin Bosveldverblyf

"Dorp en groter oorde te besig na my sin. Vermy dit en vind rus by die talle kleiner plekke buite die dorp."

Bela-Bela, Waterberg

ATKV Klein Kariba

"Die dorp self het baie agteruit gegaan."

Blad
Blad 38 - Wys 1111 tot 1140
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang