Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Weenen besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Weenen.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Weenen akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Weenen Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Weenen Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR440
R330
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Weenen

Weenen Country Cottage is ‘n tuinkothuis met slaapplek vir 3 in Weenen. Dié kothuis het ‘n privaat ingang en is op die oorspronklike koloniale gebou se perseel wat uit 1854 dateer. Die kamer het ‘n koninging...

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Lodge in Weenen

The Owl and Elephant Lodge is ’n pragtige, vreedsame lodge wat oor die Boesmansrivier uitkyk, wat sy oorsprong uit die Drakensberge het. Die lodge is slegs 40 minute se ry van die majestueuse Sentrale Drakensberge...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Weenen

Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Sentraal Drakensberge, Battlefields

Zingela Safari and River Company is die ideale bestemming vir groepe en families wat op soek is na avontuur. Zingela is op die R74, naby Weenen, geleë. Die eenhede is gebou met gras, klippe en riete. Elke eenheid...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Estcourt, Battlefields

Slievyre is weggesteek in die pragtige bosveld van die KwaZulu-Natalse Middellande, 10 km vanaf Estcourt en die N3. Hierdie privaat natuurreservaat is perfek is vir familie-reünies, rustige vakansies, romantiese we...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Estcourt, Battlefields

Ashtonville Terrace is 'n statige huis wat gebou is in die 1880's. Dit het gedien as 'n geliefde tuiste vir meer as 100 jaar. Ons bied 'n eklektiese mengsel van Afrika en Victoriana en al 6 kamers weerspieël die di...

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Estcourt, Battlefields

The Riverhouse is 'n elegante Kaaps-Hollandse gastehuis met ’n reuse-tuin wat in Estcourt geleë is. Dié huis spog met 'n stoep wat 20 m groot is en uitsigte oor die Bosmansrivier bied. Daar is 3 ruim gastekame...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Estcourt, Battlefields

Nzima Bed & Breakfast is van 1 Augustus 2012 af oop en dit bied gerieflike gastehuisverblyf in Estcourt. Akkommodasie word gebied in 5 en suite-slaapkamers, waarvan 4 in 'n ten volle gemeubileerde gastehuis is. Di...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Estcourt, Battlefields

At Home B&B bied luukse akkommodasie in die rustige, residensiële area van Estcourt. Dié B&&B bied vriendelike, persoonlike diens en is 'n gerieflike oornagplek wat sentraal geleë is, maar sonder die geraas van d...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Estcourt, Battlefields

The Haven is in Estcourt geleë en bied verblyf aan ’n gesin of groep vriende. Dis binne maklike bereik van winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede in die area. Die huis het 3 slaapkamers en bied sl...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Estcourt, Battlefields

Alkamia B&B is in die stil buurt Drakensview in Estcourt en is heerlik verwyder van die stad se gewoel. Ons is 10 km se ry vanaf die N3 en dus 'n gerieflike oorslaapplek tussen Johannesburg en Durban. Die eienaar wo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Weenen akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Natalse Middelande blad indien jy na meer Natalse Middelande akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za