Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
B&Bs (1)
Lodges (8)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Welgevonden

4.7 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Welgevonden van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Welgevonden besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Welgevonden.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Welgevonden akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Welgevonden Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Welgevonden Akkommodasie

12 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
10% af Winteraanbod!
VanafR850
R765
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Welgevonden

Rock Lodge Vaalwater is in die hartjie van die Waterberge en bied selfsorg-verblyf in chalets. Die lodge is op ’n 360 hektaar-bosveldplaas geleë met wild soos die bosbok, njala, kameelperd, rooibok, kudu, volstru...

Vanaf
R5 160
per nag, vir 2 mense
Lodge in Welgevonden

Nedile Lodge is in die malaria-vrye Welgevonden Wildsreservaat, sowat 48 km buite Vaalwater, geleë. Daar is verskeie wild, soos witrenosters, leeus, olifante, buffels en luiperds. Nedile Lodge bied slaapplek vir ...

Vanaf
R5 700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Welgevonden

Jamila Game Lodge is aan die noordelike kant van die Welgevonden Privaat Wildreservaat geleë. Dié privaat Groot 5-lodge is in die Afrika-wildernis geleë, omring deur die Waterberge, volop wild en die ongerepte Af...

Vanaf
R8 850
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Welgevonden

Iwa Imfene Game Lodge IMW2 is 'n selfsorg-lodge in die privaat Welgevonden Wildreservaart in die Waterbergdistrik. Hierdie 34 850-hektaar malaria-vrye reservaat spog met die Groot Vyf en drinkbare water. Dié eksk...

25% af Aanbod!
VanafR11 200
R8 400
per nag, vir 2 mense
Lodge in Welgevonden

Ekuthuleni Lodge is ’n lieflike lodge in die hartjie van die malaria-vrye Welgevonden Privaat Wildreservaat, waar gaste egte Afrika-luuksheid kan geniet. Ekuthuleni Lodge beteken 'plek van vrede' en bied pragtige ...

25% af Aanbod!
VanafR11 200
R8 400
per nag, vir 2 mense
Lodge in Welgevonden

Tshwene Lodge bied verblyf in afgeleë, romantiese suites wat in die vallei aan die Taaibosrivier skuil. Dié lodge is in die Welgevonden Wildreservaat en bied rus en vrede aan diegene wat ‘n bietjie wil wegbreek....

Vanaf
R11 350
per nag, vir 2 mense
Lodge in Welgevonden

Mhondoro is 'n luukse wild-lodge in Welgevonden Wildreservaat, 'n malaria-vrye wildreservaat in Limpopo, Suid-Afrika. Die reservaat bevat die wêreldbekende Groot 5 wat leeus, olifante, buffels, luiperds en renoster...

Vanaf
R10 160
per nag, vir 2 mense
Lodge in Welgevonden

Fifty Seven Waterberg is 3 ure noord van Johannesburg in die hartjie van die Welgevonden Natuurreservaat, 'n malariavrye gebied wat 'n tuiste aan die Groot 5 bied. Dié pragtige 5-ster-lodge straal rustigheid, afson...

Vanaf
R7 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Welgevonden

Inzalo Safari Lodge skuil aan die Sterkstroomrivieroewer in die Welgevonden Wildreservaat in die Waterberge. Dié reservaat is ryk aan plantegroei, voëllewe en verskeie wild, soos die Groot 5. Die lodge is 270 km v...

Vanaf
R13 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Welgevonden

Makweti Safari Lodge is voorwaar 'n ervaring vir menige wildliefhebber. Die eras van Livingstone en Hemingway is met 'n Afrika-tema gekombineer om verblyf te skep wat modern sowel as omgewingsvriendelik is. Hierdie ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]