Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.

Knysna, Western Cape

Overmeer Guest House

"Beautiful lagoon, nice restaurants, perfect spot for discovering the Garden Route."

Gordon's Bay, Western Cape

The Boardwalk Accommodation

"Gordonsbaai is heerlik rustig. Dit bied 'n ideale basis vanwaar Kaapstad, Stellenbosch en wynroetes verken kan word. Daar is verskeie lekker kuier restaurante in die dorp en jy kan heerlike ontspan na 'n dag se rondrits en gewoel."

Brenton-on-Sea, Western Cape

Blue Dolphin Guest Suite

"Wie het 'n eiland vakansie nodig as jy Brenton-on-Sea toe kan gaan?"

Table View, Western Cape

Elements

"Table View is perfek geleë! Naby aan Bloubergstrand en Big Bay, en naby genoeg aan die stad."

Jacobs Bay, Western Cape

Allview Holiday Apartments

"Baie mooi, rustige plekkie langs die Weskus."

Witsand, Western Cape

@ The Whales

"I will definitely return to Witsand."

Hartenbos, Western Cape

MeTime Guest house & Self catering

"Hartenbos sien my definitief weer, mits ek by Me Time, kan plek kry. Fantastiese plek - sentraal geleë sodat jy in 'n radius van ongeveer 60km menig bekende toeriste aantreklikhede kan besoek."

Calypso Beach, Western Cape

Crystal Lagoon Lodge

"Pragtige klein strandjie om te gaan stap. Daar is ook restaurantjies op die strand wat dit vir my uniek gemaak het. Beslis 'n plekkie wat ek weer sal wil besoek."

Paternoster, Western Cape

Khayanoster

"Dit was baie lekker, mense was gasvry gewees."

Clanwilliam, Western Cape

Hangnes @ Boskloof Swemgat

"Clanwilliam and the Cederbarg are a great place to visit, especially during the flower season. The mountains are spectacular and the general scenery amazing. This is my third visit to the area, although this was the first during the flower season, and I have enjoyed myself each time. The Information Center is very good and helpful. I also got some interesting pamphlets and information at the Getaway Show in Gauteng in August."

Still Bay, Western Cape

Beach Castle

"Stilbaai is 'n rustige dorpie , waar oud en jonk kan afskakel, ontspan en wegbreek van die woelige gejaagdheid. Die dorp bied egter ook geleenthede vir surfing, kitesurfing en pragtige staproetes."

Strand, Western Cape

5 Lantra

"Strand is lekker sentraal sonder om binne in die stad te wees. "

Robertson, Western Cape

Mabet and Gabriella Guest Rooms

"'n Naweek was te kort om alles te doen!"

Nuwerus, Western Cape

Hardeveld Lodge

"We used Nuwerus as our base for going into the wider Namaqualand area on a butterfly field study which is ongoing. We have been visiting Namaqualand on a regular basis for the last 30 years and feel we would like to return to Hardeveld Lodge next year."

Montagu, Western Cape

Montagu Vines Guesthouse

"Rustige dorpie. Naby omliggende areas met meer om te doen. "

Yzerfontein, Western Cape

Swept Away Guesthouse

"Yzie! The best place on the West Coast, amazingly beautiful! "

Yzerfontein, Western Cape

Kaijaiki Country Inn and Restaurant

"Yzerfontein is 'n heerlike low-key en pragtige dorpie, lekker restaurante - Strandkombuis moet nie gemis word nie! "

Wilderness, Western Cape

Rinkink Beach House

"'n Deel van my hart het daar agtergebly..."

Wilderness, Western Cape

Beyond the Moon Guest Farm

"Dit was heerlik stil toe ons daar was maar in die vakansie seisoen is dit baie besig. Dit is waarom blyplek soos Beyond the Moon lekker is as mens meer stilte wil hê. Wildernis se natuurskoon is onbeskryflik en die strande pragtig. Daar is baie om te doen in die area. "

Vanrhynsdorp, Western Cape

Aant Dorpseind

"Puik dorp en omgewing wat ons defintief weer gaan besoek."

Page
Page 1148 - Showing 34411 to 34440
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers