Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 59829 reviews.

Lamberts Bay, Western Cape

The Sea Cottage Accommodation

"Ons het elke oomblik geniet en maak reeds weer planne om weer te gaan, dié keer langer. Isabella's se lekker kos is 'n groot pluspunt."

Mossel Bay, Western Cape

Santos Express

"Skoon en netjiese strand."

Paternoster, Western Cape

Mythos

"Daar is niks om te doen en die hele dag om dit te doen. Rus vir die siel."

Cape Town, Western Cape

1105 Portico Beachfront Apartment

"Kaapstad is baie duur vir die gemiddelde Suid-Afrikaner. Ek het die vriendelikheid van die Suid-Afrikaners gemis in die stad self. Sodra mens na buite beweeg het ons weer die vriendelikheid van ons land beleef."

St Helena Bay, Western Cape

Sea Breeze

"Mooi dorpie, lekker langs see gestap en ontspan."

Prince Albert, Western Cape

Koppie Cottage

"'n Moet-sien dorp in omgewing - Swartberge en vyeplaas."

Velddrif, Western Cape

1 Kingfisher Heads

"Bokkomlaan is net onder akkommodasie en kort nog baie aandag. Plekkies kort verf en so bietjie make-over. As toergids, is daar nie aanduiding in hoofstraat van iets merkwaardig om te gaan sien nie."

Mossel Bay, Western Cape

Alikreukel 4

"Die mense by die Spar-kasiere is baie oulike mense."

Cape Town, Western Cape

Casa-Rose Cottage

"Nieteenstaande 4 seisoene per dag, altyd 'n lekker belewenis."

Yzerfontein, Western Cape

Endless Views

"Peaceful little town, a great destination to go to take a break from city life."

Jacobs Bay, Western Cape

16 Perlemoendraai Beach House

"Pragtige dorp waar mens heerlik kan rus."

Gansbaai, Western Cape

White Shark Lodge

"Gansbaai bly een van die heerlikste, mooiste plekke in ons land."

Doringbaai, Western Cape

House Magriet

"Rustige, pragtige plek."

Lamberts Bay, Western Cape

Ouma See

"As jy wil rus en ontspan is Lambertsbaai die ideale plek om te bly. Met sy vriendelike gemeenskap voel jy sommer tuis."

Jacobs Bay, Western Cape

Sea Views

"Jacobsbaai is 'n pragtige dorpie."

Cape Town, Western Cape

Yellowwood Loft Self-catering

"Verkeer is baie erg, enige tyd van die dag, so beplanning vir reis-tyd nodig is belangrik."

Still Bay, Western Cape

Stilbaai Karavaanpark 47

"Pragtige dorpie by die see. Lekker rustig."

Knysna, Western Cape

Ellipsis Cottage

"Gebrekkige parkering by winkelsentrums, veral met ons besoektyd. Langnaweek. Parkering baie duur."

Cape Town, Western Cape

Boulders Beach Hotel, Cafe and Curio

"Kaapstad is 'n wonderlike toerisme estemming."

Oudtshoorn, Western Cape

Mount Noah Lodge

"Driving from Addo to Oudtshoorn and then on to Cape Town is breathtaking. The scenery, mountains and passes are worth every mile. Oudtshoorn is beautiful. The nostalgic and quirky town along with the places of interest, make this town a worthwhile stop on your journey."

Gansbaai, Western Cape

Walviskus

"Groot winkels (Spar, OK, sommige wegneem ete plekke) is toe op Sondagmiddag. As jy op 'n Sondag aankom, bring saam wat jy daardie dag gaan nodig kry."

Arniston, Western Cape

Wildebosch

"Heerlike dorpie met die mooiste blou see. Voel so bietjie soos Griekeland."

Knysna, Western Cape

Isola Bella

"Beautiful and so much to do. Great restaurants too."

Page
Page 114 - Showing 3391 to 3420
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote