Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 34288 resensies.
Andre D. - 20th March 2020
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Sal weer in Paternoster-kuier.
Doris F. - 20th March 2020
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Enjoyed the old town, the arty sheds and shops, The Point and Diaz Museum Complex.
Des S. - 20th March 2020
staying in Arniston, Wes-Kaap
A lovely place to relax, swim take long walks on the beach, visit the cave and buy fresh fish out of the boat, from the Harbour. Willenes is a cozy little family restaurant on the beach if you don't feel like cooking.
Frikkie S. - 20th March 2020
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Aangename toeristebestemming.
Sonia V. - 20th March 2020
staying in Bellville, Wes-Kaap
Lekker plek.
Connie P. - 20th March 2020
staying in Stilbaai-Wes, Wes-Kaap
Dit is baie stil in Stilbaai heerlik gerus.
Jacobus V. - 20th March 2020
staying in Ladismith, Wes-Kaap
Dit is baie mooi daar, die motors en vragmorots ry net soos mal goed deur die dorp.
Hannelie V. - 20th March 2020
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Pragtige dorpie met vriendelike inwoners en unieke argitektuur.
Ronelle . - 20th March 2020
staying in Breederiviervallei, Wes-Kaap
Die vallei is totaal onder-bemark as 'n toeristebestemming. Dis 'n asemrowende vallei wat geweldig baie aanbied vir toerisme.
Joe M. - 20th March 2020
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Baie opvallend was die besondere netheid van die dorp. Geen rommelstrooiery nie. Wat 'n plesier on in die dorp rond te beweeg. Mense deur die bank baie vriendelik en hulpvaardig. Sal beslis Oudtshoorn oorweeg as 'n aftree-tuiste.
Rachmat W. - 20th March 2020
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Gordonsbaai is asemrowend mooi, rustig en baie veilig.
Chris V. - 20th March 2020
staying in Breederiviervallei, Wes-Kaap
Pragtig en baie mooie wynhuise.
Sonet F. - 20th March 2020
staying in Heroldsbaai, Wes-Kaap
'n Vriendelike gemeenskap.
Maritza B. - 20th March 2020
staying in Piesangvallei, Wes-Kaap
Die mense is baie vriendelik en behulpsaam.
Stiaan H. - 20th March 2020
staying in Helena Heights, Wes-Kaap
Amper iets “out of town”. Hanteerbare verkeer.
Tamlyn F. - 19th March 2020
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Safe place. Near the beach. Near all shops and garages.
Wim V. - 19th March 2020
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Mooie rustige plaats om te bezoeken; prachtige rit naar de nabij gelegen pas door de Swartbergen.
Nelson C. - 19th March 2020
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Skoon en netjies.
Renske L. - 19th March 2020
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Wonderlike vakansiebestemming met baie uiteenlopende aktiwiteite.
Johan A. - 19th March 2020
staying in Doringbaai, Wes-Kaap
Doringbaai is 'n pragtige, rustige plek. Ek's nie spyt day ek dit gekies het vir 'n breakaway nie. Sal enige tyd weer terug gaan!
Marcel S. - 19th March 2020
staying in Uniepark, Wes-Kaap
Goed geleë naby Stellenbosch, behalwe as jy eerder nader aan die student-aktiwiteite en studente-dorp wil wees.
Adel N. - 19th March 2020
staying in Jongensfontein, Wes-Kaap
Wat 'n mooi rustige plekkie, baie geniet.
Clarize B. - 19th March 2020
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Pragtige Weskus-dorp met baie vriendelike mense. Beslis 'n kuier werd. Isabella Restaurant moet besoek word.
Bennie V. - 19th March 2020
staying in Table View, Wes-Kaap
Ek sal Table View glad nie aanbeveel vir persone met kinders nie. Die hoofstraat klink asof dit vir 'n renbaan gebruik word, alle ure van die dag.
Norman C. - 19th March 2020
staying in Bellville, Wes-Kaap
Close to Tygervalley centre.
Engela K. - 19th March 2020
staying in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap
The city center is a bit scary.
Suzette E. - 19th March 2020
staying in George, Wes-Kaap
Mal oor die plek!!
Albertus S. - 19th March 2020
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Dis netjies.
Nadia T. - 19th March 2020
staying in Muizenberg, Wes-Kaap
Lovely destination, but becoming unsafe.
Nadia M. - 19th March 2020
staying in Strand, Wes-Kaap
Pragtige dorp en waarlik skoon.
Lourens M. - 19th March 2020
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Historic town with beautiful old buildings and a museum. Worth while walking trough the town.
Deneese P. - 19th March 2020
staying in Mykonos, Wes-Kaap
Baie baie mooi plek. My gesin wil definitief weer soontoe gaan.
Dries B. - 18th March 2020
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Heerlike rustige, "klein", Weskus-dorpie met baie goeie klimaat. Kan alle benodighede daar aanskaf.
Anton V. - 18th March 2020
staying in Voëlklip, Wes-Kaap
Gaan eet gerus by Dutchies as jy hier bly.
Rita F. - 18th March 2020
staying in Keurboomstrand, Wes-Kaap
'n Pragtige strand met besonderse rotse. Ons het pragtige foto's daar geneem.
Paul L. - 18th March 2020
staying in Brenton-on-Sea, Wes-Kaap
An amazing experience.
Ruan V. - 18th March 2020
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
Pragtige plekkie.
Lesego N. - 18th March 2020
staying in Hout Bay, Wes-Kaap
Beautiful place.
Gerda D. - 18th March 2020
staying in Mouille Point, Wes-Kaap
Mouillle Point is die heel beste plek om te bly veral vir die Cape Town Cycle Tour. Die uitsig was 'n droom. Dit is so geweldig sentraal. Jy kan regtig in die oggende na die wegspring toe ry met jou fiets en jy is letterlik 'n klipgooi weg van die wenstreep af.
Henriette S. - 18th March 2020
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Gasvry, skoon en netjiese dorp.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za