Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Die Jacobsdaller

"Jacobsbaai se ongereptheid, verskeie baaie, kalm en rustige omgewing, maak dit die ideale wegbreekplek vir die wat 'n rusige omgewing verkies."

Velddrif, Wes-Kaap

Heron's Haven

"Rustige dorpie by die see."

Kaapstad, Wes-Kaap

The Bay 202 Seaview Apartment

"Altyd pragtig en 'n aangename ondervinding, ten spyte van wind en weer. Beurtkrag ten minste op skedule soos vooraf publiseer."

Paternoster, Wes-Kaap

Dis Beau-tie-ful

"Net jammer Paternoster word meer kommersieël."

Kaapstad, Wes-Kaap

Tuckaway

"Kaapstad is eintlik 'n teleurstelling - fantastiese netuurskoon wat bederf word deur mense (ongelooflike verkeersknope; erge misdaad). Mens voel nie op jou gemak in die stad nie as gevolg van die boemelaars wat so arrogant en knaend is."

Boland, Wes-Kaap

Grangehurst Winery and Cottages

"We are from the northern parts of the country and how beautiful is the Boland. Clean, no potholes, friendly people, beautiful restaurants, loved the market that was just a view clicks away!"

Kaapstad, Wes-Kaap

Happy Home Imhoff's Gift

"Rou natuurskoon, maar veiligheid is 'n belangrike konstante wat elke mens deurentyd ingedagte moet hou, bv. op Long Beach."

Wildernis, Wes-Kaap

A Wave Song

"Wil teruggaan."

Prins Albert, Wes-Kaap

Casa Milorca

"Dit is die vriendelikste, skoonste dorp in die Karoo met baie gasvryheid."

Sedgefield, Wes-Kaap

Haven on Hoopoe

"'n Lekker dorp om in te oornag. Die "Sedgefield mark" (net op Saterdae), is beslis 'n geleentheid wat níe gemis moet word nie."

Knysna, Wes-Kaap

Glen House

"Baie mooi dorp, maar die verkeer kan effe erg raak gedurende besigheidsure."

Kleinmond, Wes-Kaap

La Mer

"Baie pragtige en rustige dorpie. Sal beslis teruggaan."

Langebaan, Wes-Kaap

38 @ Nivica

"Lieflike vakansiebestemming."

Knysna, Wes-Kaap

Brenton On Rocks

"Brenton on Sea is seker een van die mooiste plekke op aarde!"

Mosselbaai, Wes-Kaap

CBS Accommodation

"Die dorp word goed versorg. Die baai is steeds pragtig."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Aan't See House and Apartment

"Rustige dorpie om te verken of net te ontspan."

Paternoster, Wes-Kaap

Strandlopertjie

"Lekke rustig en genoeg eetplekke."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Mitat Gastehuis

"Gemaklike en geskikte oornagstop tussen Kaapstad en Johannesburg."

Kaapstad, Wes-Kaap

3 On Nebraska

"Baie vriendelike, behulpsame verkeerskonstabels aan verdwaalde plattelanders."

Paarl, Wes-Kaap

Madeliefie

"Ek lief Paarl."

Kaapstad, Wes-Kaap

Beach Boulevard 303

"Was good to get home."

Mosselbaai, Wes-Kaap

The Point Hotel

"Baie mooi bestemming. Dorp skoon en parke netjies."

Arniston, Wes-Kaap

BlueSky Arniston Boutique Guesthouse

"The town is brimming will old seaside charm. Note that there are no shops though and restaurant options are very limited. Overall a beautiful place and very comfortable accommodation."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Stonebreaker Country Lodge

"Pragtige gebied. Skoon en goed onderhoude dorpie."

Kaapstad, Wes-Kaap

Happy Home

"Beste uitsig."

Stilbaai, Wes-Kaap

Beachouse on Gordon

"Lieflike dorp, met alles wat nodig is naby en bekombaar. Lekker swemstrand vir kindertjies."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

@ Mango's

"Die dorp is mooi skoon."

Montagu, Wes-Kaap

Montague 4 Seasons

"Lekker wyn en droëvrugte. Eetplekke maar swak en diens treurig. Wel iets om te beleef. Baie mooi natuurskoon. Oulike dorpie."

Blad
Blad 114 - Wys 3391 tot 3420
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang