Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.
"I love Mossel Bay. Such a beautiful place, people are so friendly. And so many things to do there."
"Ek het nie geweet nie, maar daar is wynplase in die Melkbosomgewing wat die moeite werd is om op te soek!"
"Net die heel mooiste plek in die wêreld, met alles wat mens voor kan hoop: See, winkels, berge, wyn."
"One of the most relaxing drives. More so if you're not in a hurry and adhere to the speed limits."
"Onrus het 'n heerlike strand, wonderlike stappaadjies en is naby Hermanus. Die Burgundy restaurant met sy uitmuntende uitsig en Creme Brulée is 'n moet!"
"Ons geniet kleiner, stiller plekkies en Witsand was ideaal daarvoor. Die loop op die strande en optel van die skaars "pansy" skulpies was voorwaar 'n voorreg en ons besoek by Koffie & Klets het ons wildste verwagtinge oortref. Sal weer by Witsand wil kom bly."
"Goeie restaurante, maar effens duur en bookings op korttermyn vir naweekaande 'n probleem as nie lank voor die tyd bespreek het nie. Lieflike skoon en veilige strand om so ver as wil te stap. Plaaslike smouse in dorp raak bietjie irriterend , varal as hul na jou huisie se stoep kom."
"Pragtige, geskiedkundige dorp met baie besienswaardighede. Ons het die Duiwelsbosstaproete in die Marloth Natuurreservaat baie geniet."