Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Agulhas, Wes-Kaap

Whale Watchers

"Agulhas trek geweldig baie toeriste aan, ek sal nie juis wil verandering inbring nie. Dit is perfek soos dit is."

Kaapstad, Wes-Kaap

Tilla's Place

"Iets vir een en almal om te doen, sien, ervaar en eet. Pragtige natuur, kuns, teater, sand, see en sovele meer."

Gansbaai, Wes-Kaap

Stay at Perlemoenbaai

"'n Heerlike kuierbestemming."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Paradijs Sig

"The beach is literally right there and with a cold breeze after a hot day on the beach makes it even more worthwhile."

Kaapstad, Wes-Kaap

Harold Inn

"Bly maar 'n mooi plek en goed om te kuier."

Hermanus, Wes-Kaap

Windsor Hotel Hermanus

"Heerlike eetplekke - voel veilig."

Bettysbaai, Wes-Kaap

Heaven's Door

"Lots of nice beaches to visit and well supported by facilities at nearby towns."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Little Lamb

"Was aangenaam verras!"

Kaapstad, Wes-Kaap

Blouberg Stay

"Dit is my gunsteling-provinsie."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Castle Holiday

"Die weer het saamgespeel."

Mosselbaai, Wes-Kaap

11 Portobelo

"I love Mossel Bay. Such a beautiful place, people are so friendly. And so many things to do there."

Mosselbaai, Wes-Kaap

La Palma Villas No. 40

"Een van die bestes ter wêreld."

Kaapstad, Wes-Kaap

@ The Duine Huisie

"Ek het nie geweet nie, maar daar is wynplase in die Melkbosomgewing wat die moeite werd is om op te soek!"

Kaapstad, Wes-Kaap

Aandvari Ocean View

"Kaapstad is die mooiste provinsie in Suid-Afrika."

Heidelberg, Wes-Kaap

Lemon Tree Cottage

"Didn't seem to be much to do in the little village."

Kaapstad, Wes-Kaap

Beaumont Cottages 2

"Net die heel mooiste plek in die wêreld, met alles wat mens voor kan hoop: See, winkels, berge, wyn."

Kaapstad, Wes-Kaap

Terra-Nova Akkommodasie

"Altyd lekker om my tuisprovinsie en vriende te besoek."

Kleinmond, Wes-Kaap

Woodenleg Guest House

"Friendly town with everything you need. Super safe."

Tulbagh, Wes-Kaap

By Oude Tol Farm Bougain Villa

"Wish the wine farms were open later on a Saturday."

Kaapse Roete 62, Wes-Kaap

Oakron @ Patatsfontein Stay

"One of the most relaxing drives. More so if you're not in a hurry and adhere to the speed limits."

Langebaan, Wes-Kaap

Crystal Lagoon Lodge

"Langebaan is 'n fantastiese bestemming!"

Mosselbaai, Wes-Kaap

View @ The Bay Apartment 7

"Mosselbaai is 'n heerlike vakansiebestemming - so baie om te doen."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Whale n Daisy

"Very quiet, small town, beautiful beaches. Great for a weekend away!"

Onrus, Wes-Kaap

Marine Drive Manor

"Onrus het 'n heerlike strand, wonderlike stappaadjies en is naby Hermanus. Die Burgundy restaurant met sy uitmuntende uitsig en Creme Brulée is 'n moet!"

Kaapstad, Wes-Kaap

Southeaster

"Well done! Five star."

Vredenburg, Wes-Kaap

Nelheim

"Bel arrêt avant d'aller à Paternoster."

Blad
Blad 130 - Wys 3871 tot 3900
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang