Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 30825 resensies.
Chris W. - 29th September 2019
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
We enjoyed the sights and sounds of Lamberts Bay.
Lynette C. - 29th September 2019
staying in Somerset-Wes, Wes-Kaap
Lovely area.
Aaron V. - 28th September 2019
staying in Fairy Glen, Wes-Kaap
Rustige area.
Bardene T. - 28th September 2019
staying in Hannasbaai, Wes-Kaap
Dit is 'n idilliese en rustige plekkie.
Pieter N. - 28th September 2019
staying in Britanniabaai, Wes-Kaap
Sal graag langer hier wou kuier en nog meer van die mooi omgewing sien. Eerste plek waar ek die son oor die see kon sien opkom en sien sak.
Helena B. - 28th September 2019
staying in Doringbaai, Wes-Kaap
Klein en eksklusief. Ideaal vir wittebrood of om te ontspan na baie besige tyd.
Cindy B. - 28th September 2019
staying in Fisherhaven, Wes-Kaap
Keep the horses wild. Loved it.
Liz E. - 28th September 2019
staying in Monte Vista, Wes-Kaap
I was a bit concerned as I had never stayed there before (in the area) but as I was at a conference at Century City it was very convenient, safe and quick to get to where I needed to go.
Marleen B. - 28th September 2019
staying in Observatory, Wes-Kaap
Sentraal geleë. Bly maar net van die strate af in die nag.
Andre B. - 28th September 2019
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Karoo's best kept secret.
Ron L. - 28th September 2019
staying in Wilderness Heights, Wes-Kaap
No worries - no problem.
Jack V. - 28th September 2019
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Kort 'n lekker groot shopping centre.
Chris R. - 28th September 2019
staying in Stilbaai-Wes, Wes-Kaap
Baie lekker plek, veilig, lekker lagoon, baie om te doen, winkels goed besig, baie van die ouer geslag bly op Stilbaai.
Mathilda M. - 28th September 2019
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
Lovely restaurants, various wine tasting tours and good shopping too.
Farouk D. - 28th September 2019
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Vriendelike omgewing en sy mense. Sentraal geleë om omliggende gebiede, soos Agulhas en Arniston te besoek.
Saleha S. - 28th September 2019
staying in Citrusdal, Wes-Kaap
Friendly folks all over.
Kobus M. - 28th September 2019
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
'n Moet om te besoek.
Deon B. - 28th September 2019
staying in Noordhoek, Wes-Kaap
It's a nice, beautiful, green environment. I love it a lot.
Alta V. - 28th September 2019
staying in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap
Pragtig!
Jako C. - 28th September 2019
staying in Myoli Strand, Wes-Kaap
Mooi, skoon en lekker.
Abram L. - 28th September 2019
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Very good.
Lynette C. - 28th September 2019
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Lovely, clean, friendly town.
Cecile B. - 28th September 2019
staying in Table View, Wes-Kaap
Rustige plek.
Thomalene P. - 28th September 2019
staying in Greyton, Wes-Kaap
A must visit. Enjoyed the Saturday market. Value for money. Lots of restaurants to choose from. Stay more than one night. Friendly people.
Berna B. - 28th September 2019
staying in Somerset-Wes, Wes-Kaap
Beautiful!
Beryl B. - 28th September 2019
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Mosselbaai is 'n pragtige kusdorpie met so baie om te sien en doen.
Aubrey J. - 27th September 2019
staying in Breederiviervallei, Wes-Kaap
Ek reis jaarliks na hierdie vallei om voorrade van waterblomme en wyn te bekom. Die gehalte van hierdie jaar se waterblomme was egter nie goed nie.
Gustav D. - 27th September 2019
staying in Paternoster, Wes-Kaap
So mooi.
Pieter V. - 27th September 2019
staying in Strand, Wes-Kaap
Mooi skoon strand en 'n plesier vir die oog.
Sandra B. - 27th September 2019
staying in Die Crags, Wes-Kaap
Most beautiful part of SA and lots to do and experience. Animal and bird life amazing. I recommend Birds of Eden, Jukani, Monkeyland and Natures Valley as a must see.
Peter A. - 27th September 2019
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Rustige plek om te besoek, veral vir 'n rustige tydjie weg. Staproetes is uitstekend, sal meer sekuriteit verlang op staproetes.
Andre T. - 27th September 2019
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Wonderlike vakansiebestemming.
Hannes S. - 27th September 2019
staying in Kliprug, Wes-Kaap
Hartseer om te sien hoe die handel voortgaan in Paternoster op kreef buite seisoen.
Edmond F. - 27th September 2019
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Oudtshoorn is 'n pragtige toeristebestemming met vriendelike innemende inwoners.
Jizelle C. - 27th September 2019
staying in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap
Skoon en veilig om enige plek rond te stap! Baie oulike restaurante om elke hoek en draai!
Amanda L. - 27th September 2019
staying in McGregor, Wes-Kaap
Daar was 10 jaar gelede meer restaurante en eetplekkies om te besoek. Ons het 3 etes by een restaurant geëet, omdat alles op 'n Dinsdagaand toe is. Ons dink Temenos se tuin is die beste en mooiste aanwins vir McGregor! Hou dit asseblief altyd so mooi!
Adrienne C. - 27th September 2019
staying in Kalkbaai, Wes-Kaap
Kalk Bay dinner at the Theater with Bloopers show is an absolute must for anyone who needs a good hearty laugh. Easy Uber ride home. Great shops and restaurants line the Kalk Bay streets.
Raymond S. - 27th September 2019
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Lovely beach and birds island were famous attractions. The surrounding restaurants served scrumptious meals. The friendly people must be commended.
Christo B. - 27th September 2019
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Vir my die beste in die Weskus!
Karin E. - 27th September 2019
staying in Noordhoek, Wes-Kaap
Dit was my eerste keer in Noordhoek ook en ek kan nie glo ek was nog nie daar nie, dis pragtig en so boomryk en mooi ek sal definitief weer soontoe gaan.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za