Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35325 resensies.

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Altyd Lekker

"Die dorp het maar effe agteruit gegaan, maar daar is beslis 'n paar juwele soos Áltyd Lekker en die 4 Sheep-eetplek en Deli. Die Wimpy was ook heel vriendelik en die diens vinnig!"

Hermanus, Wes-Kaap

Senelle Akkommodasie

"Beslis 'n plek om te besoek en weer te besoek. Daar is net te veel om te doen in een vakansie."

Prins Albert, Wes-Kaap

Ta Mala's Self-Catering Cottages

"My verwagtings van Prins Albert was nie oortref nie. Het gedink dit gaan meer besonders wees soos bv. Clarens. Nie veel om te sien of doen nie behalwe stap, eet en drink. Die winkels ens. is nogals duur maar dit is seker te wagte vir 'n toerisdorpie. Dorpie self is pragtig en netjies."

Piketberg, Wes-Kaap

Cornerstone Guesthouse

"We could not find any shopping centres close by with shops like Clicks/DisChem nor PnP."

Gansbaai, Wes-Kaap

After8 Bed and Breakfast

"Elke dag iets gehad om te doen. Restaurante se kos en diens was uitstekend."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Donkin House

"Ek sal nooit meer as slegs oorslaap nie."

Caledon, Wes-Kaap

Kelkiewyn Guesthouse

"Baie sentraal in die Overberg."

Kaapstad, Wes-Kaap

Kumoya

"Ons het die beste tyd gehad sal definitief Kaapstad voorstel vir die beste vakansie."

Kaapstad, Wes-Kaap

The Sonnebloem Self Catering Accommodation

"Mooiste stad in Suid Afrika, baie skoon teen ander stede en geen slaggate. Baie om te doen en te sien."

Kaapstad, Wes-Kaap

Beachfront Gem

"Altyd heerlik om in die Kaap te wees. Die besienswaardighede is ongelooflik en daar is elke keer net nog meer om te besoek."

Kleinkrantz, Wes-Kaap

Wilderness Beachside Suite

"Location is great, close to the beach and close to N2."

Sedgefield, Wes-Kaap

Myoli Beach Lodge

"This is an ideal location for people who wish to get away from the hustle and bustle of city life."

Kaapstad, Wes-Kaap

1501 Hibernian Towers

"Baie mooi plek om vakansie te hou. Wind is net party dae nie lekker nie, maar nog steeds baiee lekker gewees."

Napier, Wes-Kaap

Pascal's of Napier

"Lieflike, rustige dorpie."

Velddrif, Wes-Kaap

River & Sea

"It's a slow, friendly town with lots to do and history. It is not the first time we have been to the town."

Paarl, Wes-Kaap

Mountain Glimpse

"Alhoewel die plek baie warm was, het ons die kuiertjie in die Paarl geniet."

George, Wes-Kaap

Maitland 3D Fraai Uitzicht

"Baie lekker omgewing. Ek het dit baie toeristevriendelik beskou en die plekke was baie maklik om te vind."

Kaapstad, Wes-Kaap

Hout Bay View

"Dit is waar my siel asemhaal en weer moed skep."

Agulhas, Wes-Kaap

Stonehouse on Main

"Pragtige omgewing, dorp mooi skoon en lekker eetplekke. Strande skoon en ruim."

George, Wes-Kaap

Ibis Place Guest House

"Besienswaardighede is die treinmuseum en treinjierit op na berge asook RedBerry Farm."

Saldanha, Wes-Kaap

Skulpdraai

"Saldanha is tot dusver die beste toeristebestemming."

Albertinia, Wes-Kaap

Brakvlei

"Die dorp is netjies en skoon. Goeie paaie, selfs die grondpad. Ligging is goed as jy 'n basis nodig het om vanaf te ry."

Boland, Wes-Kaap

Wild Clover Cottages

"Altyd 'n lekker area om te besoek."

Paarl, Wes-Kaap

Amberg Country Estate

"Altyd lekker om te besoek."

Kaapstad, Wes-Kaap

Dark Chocolate Superior Guest House

"'n Moet sien. Soveel om te sien. Kaapstad is net 'n vliegtuig/ "vlug" ver."

Blad
Blad 155 - Wys 4621 tot 4650
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang