Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 36180 resensies.

Mosselbaai, Wes-Kaap

No. 4 Duke Street

"Lekker vakansiegees gedurende feestyd. Sal definitief weer in Mosselbaai gaan vakansie hou."

Kaapstad, Wes-Kaap

The Sandcastle Bed and Breakfast

"Kaapstad is druk besig en vol vakansiegangers in Desember."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Oolyfie

"Skoon dorp, netjiese paaie en lekker eetplekke. Natuurskoon en grondpaaie uit die boeke!"

Saldanha, Wes-Kaap

12 on Beach

"Dit is maar soos enige ander klein dorpie in Suid-Afrika, behalwe dat dit effens skoner is en die strate nie vol gate is nie."

Knysna, Wes-Kaap

Woodlands Self-Catering

"Die perfekte ligging met baie aktiwiteite om te doen. Geniet die mooi skoonheid van ons land."

Knysna, Wes-Kaap

Guinea Fowl Lodge

"Knysna is one of of our favorite breakaways!"

Citrusdal, Wes-Kaap

Citrusdal Guest Rooms

"Quiet little town - very relaxing. Nice getaway from the City."

Knysna, Wes-Kaap

Guinea Fowl Lodge

"It's crazy busy around the festive season, but just a beautiful, beautiful place to stay. So much to do. Would definitely recommend it."

Calitzdorp, Wes-Kaap

Welgevonden Guest House

"Sal beslis mense aan beveel om te gaan kuier."

Kaapse Roete 62, Wes-Kaap

Jacomanzi

"Absoluut pragtige wêreld."

Kaapstad, Wes-Kaap

Hout Bay Gem

"Prentjiemooi besienswaardighede en baie om te doen."

Paternoster, Wes-Kaap

Abalone Hotel

"Heerlike vakansie "vibe"."

Riversdal, Wes-Kaap

Arukah

"Rustige, veilige en skoon dorp."

Agulhas, Wes-Kaap

The Gift

"Beste vakansieplek."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

De Denne Country Guest House

"It is absolutely beautiful!"

Agulhas, Wes-Kaap

Wafra

"Always a beautiful and quiet getaway beach town for friends, families or couples."

De Rust, Wes-Kaap

Aardts (Nightfall Cabin)

"Baie klein plekke om te sien."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Twilight Cottage

"Lovely bustling town with the best beaches and lots to do."

Groot-Brakrivier, Wes-Kaap

W21 Guest Rooms

"Fantastiese toerismebestemming en nie te ver van Mosselbaai en George."

Stilbaai, Wes-Kaap

Blombos Selfsorg

"Heerlike vakansiedorpie."

Langebaan, Wes-Kaap

The Views

"Uitstekende plek om te bly of om vakansie te hou."

Robertson, Wes-Kaap

Arnheim Guest Cottage

"Wonderful town, excellent wine farms. Lovely people. There are not many places that are super child-friendly in the greater Robertson area, although most wine farms have facilities that can keep children under 5 busy. A very neat town, with minimal litter and a general sense of pride. The Checkers flagship @the Quarter is of the best."

Kaapstad, Wes-Kaap

The Baytree Beach House

"Even though it was very busy, the city was clean and inviting."

Kaapstad, Wes-Kaap

Strawberry Lane

"Sal beslis weer Kaapstad besoek."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Gouriqua 103

"Beautiful en skoon met alles wat jy nodig het."

Caledon, Wes-Kaap

Die Pienk Deur

"Die ligging is baie goed en dit is 'n rustige plek."

Blad
Blad 169 - Wys 5041 tot 5070
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang