Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35325 resensies.

Ceres, Wes-Kaap

Clearwater Living

"If you are looking for a small, quite, safe town, then Ceres is the best place."

Groot-Brakrivier, Wes-Kaap

Lawrette's Place

"Naby genoeg aan Hartenbos en George."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

X Ventures

"Friendly locals."

Grabouw, Wes-Kaap

Inn On Highlands

"The place is wonderful."

Calitzdorp, Wes-Kaap

Gasteria Grange

"Restaurante bied gemiddelde diens en voedsel nie volgens spyskaart verskaf en voorberei."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

X Ventures

"Locals are very friendly."

Mosselbaai, Wes-Kaap

The Point Hotel

"Desember-maande is te besig vir my."

Barrydale, Wes-Kaap

Birdsong Barrydale

"Het absoluut verlief geraak op die dorp en dit bied so baie!"

Prins Albert, Wes-Kaap

Casa Milorca

"Different experience to last visit. Covid seems to have taken its toll on smaller businesses."

Mosselbaai, Wes-Kaap

1 @ Jason Jon

"Het ons tyd baie geniet, baie sentraal."

Langebaan, Wes-Kaap

3 on Serifos

"Pragtige en veilige kusdorp."

Kaapstad, Wes-Kaap

Two Bedroom Apartment - Sunset View

"Die see is baie koud. Sit 'n paar sonpanele op Tafelberg!"

Kaapstad, Wes-Kaap

Ocean Breeze Hotel

"Dit is die beste plek in Suid-Afrika om die somervakansie te geniet."

Kaapstad, Wes-Kaap

La Sal Guest House

"Beautiful during the summer."

Kaapstad, Wes-Kaap

Saltycrax Backpackers

"Die beste in die wêreld."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Sir Lambert's Guest House

"Munisipaliteit kan meer doen om dit te bemark."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Die Fonteine Country Guest House and Glamping

"During load shedding majority of places are closed as they are not prepared for it."

Robertson, Wes-Kaap

Paul Kruger 63

"Lovely little town, friendly people."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

St Helena Bay Hotel

"Die rustige atmosfeer was 'n welkome verandering, weg van die gewoel."

Kaapstad, Wes-Kaap

Loddeys Guest House

"Definitely will come back."

Elandsbaai, Wes-Kaap

House McIntosh

"Elandsbaai is pragtig en 'n rustige omgewing."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

True North

"Wind is ongelooflik sterk, veral as jy van die Noordwes-provinsie af kom en nie gewoond is daaraan nie."

Kleinmond, Wes-Kaap

Betties Place

"Wonderful views and lovely walks in nature."

Kaapstad, Wes-Kaap

Beachclub 17 Whale Apartment

"Dis pragtig, maar duur. Die weer was nie baie nice nie. Glad nie 'n plek waar ek sal wil bly nie."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Lambert's Bay Seafront

"Dit 'n baie rustige wegbreek."

Blad
Blad 169 - Wys 5041 tot 5070
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang