Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 36180 reviews.

Cape Town, Western Cape

City Lodge Hotel V&A Waterfront

"Ons hele gesin is mal oor Kaapstad. So baie om te doen."

De Rust, Western Cape

The Travelling Tortoise Retreat

"Pragtige dorpie met lekker, klein winkeltjies en restaurante."

Prince Albert, Western Cape

Koppie Cottage

"Pragtige omgewing en vriendelike mense. Baie om te sien en te doen in die omgewing."

Robertson, Western Cape

Wild Iris Dwars in Die Weg

"Lovely town with loads to do and explore."

Mossel Bay, Western Cape

Hartenbos Accommodation

"Wonderlike deel van ons land om the gaan ontspan."

Cape Town, Western Cape

The Sonnebloem Self Catering Accommodation

"Altyd die beste stad om te gaan vakansie hou."

George, Western Cape

Villa Maria

"Skoonste, lekkerste stad. Almal vriendelik - van die karwagte tot die kassiere en die polisie wat die strande veilig gehou het."

Great Brak River, Western Cape

Ons Werf Self-Catering Accommodation

"Polisiëring is aktief. Geen ongewenste persone wat in die area rondwaal."

Cape Town, Western Cape

Stellenberg Lodge

"Desember in die Kaap is 'n malhuis en pryse is meer gemik op buitelandse besoekers as vir die inwonders van ons land. Ek geniet Kaapstad maar sal beslis buite die Desember-seisoen besoek aflê."

Agulhas, Western Cape

The Gift

"Struisbaai lekker naby."

Knysna, Western Cape

Knysna Houseboat Evening Star

"Ek was al verskeie kere in Knysna, maar verkies dit buite seisoentyd. Lieflike dorp, maar baie besig oor die Kers- en Nuwejaarperiode."

Hermanus, Western Cape

Katinka Self-catering

"Enough to see and do. Explore, if you're not aware, find out and experience what's available and on offer."

Merweville, Western Cape

Die Botes Huisie

"Sal dit aanbeveel vir 'n deurry, maar nie vakansiebestemming nie."

Paternoster, Western Cape

Paternoster Lodge

"Paternoster is a must-see! Definitely bucket list worthy!"

Cape Town, Western Cape

Cape-x-ta-sea

"Ek het Kaapstad geniet. Daar is so baie om te doen. Die Hop-on Hop-off bus is heerlik."

Still Bay, Western Cape

Merlot La Mer

"Moenie aanhou en aanhou uitbrei nie, dan gaan die atmosfeer verlore gaan."

Prince Albert, Western Cape

81 on Church

"'n Absolute moet. 'n Karoo-juweel."

Paternoster, Western Cape

Salt & Sand

"Vriendelike mense en vriendelike besighede. Lekker stil vakansie al was dit oor Desember."

Cape Town, Western Cape

Rondekuil Estates

"Cape Town is lovely, clean, safe, peaceful and the best town ever in South Africa."

Witsand, Western Cape

Suzys Accommodation

"Dit is n rustige, klein dorpie met 'n paar winkeltjies vir elke dag se nodige. Daar is 'n groot rustige strand en watersport en visvang. Baie lekker."

Cape Town, Western Cape

7 @ Edgar

"Most beautiful place in SA currently, clean, well-kept and the friendliest people everywhere we went. Will be back!"

Plettenberg Bay, Western Cape

Bos en See

"Plett is 'n wonderlike bestemming met baie om te doen en sien. Die strande is mooi skoon en veilig."

Oudtshoorn, Western Cape

Old Mill Lodge & Restaurant

"Heerlike wynproe en Kangogrotte. Pragtige natuurskoon."

Cape Town, Western Cape

Melkbosch Guesthouse

"I live in the Cape, it is like being in paradise compared to the rest of South Africa."

Oudtshoorn, Western Cape

Muldersbank Cottage

"Net baie besig in die dorp self en min parkering rondom die sentrum, maar daar is soveel ander dinge om te doen en te ervaar in die distrik. Was baie lekker om weer daar te kom."

Boggoms Bay, Western Cape

Hartsplek Boggomsbaai

"Pragtige omgewing, vriendelike mense en ideaal vir mense wat van stil omgewing hou. Naby Mosselbaai vir die jong klomp."

George, Western Cape

21 Manor on Kingswood

"Love vir George en die omgewing."

Page
Page 170 - Showing 5071 to 5100
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers