Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35325 reviews.

George, Western Cape

Loerie Guest Lodge

"Jy het alles hier, die woude, berge en die see. Verder is die infrastruktuur puik en die kos by die vele interessante restaurante van top gehalte. Puik bestemming."

Cape Town, Western Cape

Blaauw Village Luxury Guest House

"Die Kaap is nog altyd die beste bestemming."

Cape Town, Western Cape

Beaches and Mountains

"The most beautiful city. So much to see and do around town. Boulders Beach is the best! Not crowded at all. Penguins have an extra bonus to witness their habitat as an excursion right there, experiencing their boardwalk. Beautiful!"

Cape Town, Western Cape

Sonskyn

"Kaapstad is asemrowend."

Beaufort West, Western Cape

Die Kussinkie

"Pragtige oornagplek en dorp."

Betty's Bay, Western Cape

Bergroos

"Heerlik gestap in die botaniese tuine en die pikkewyne is super oulik."

Mossel Bay, Western Cape

Piet se Plek

"Lekker vakansiebestemming"

Mossel Bay, Western Cape

Bar-t-nique Guest House

"Ons kom al jare Mosselbaai toe. Geniet dit altyd daar."

George, Western Cape

Mountain Dew Guest House

"Rustige dorpie en baie sentraal geleë."

Tulbagh, Western Cape

Villa Tarentaal

"Riebeeck Kasteel was mooi toeriste-attraksie, sowel Nadine's flower."

Hermanus, Western Cape

Heavenly Breeze

"Hermanus is 'n baie lekker plek om te wees in die Desembermaande. Daar is soveel om te doen."

Beaufort West, Western Cape

Little Lamb

"Wens ons kon langer bly, maar het net oorgeslaap om by bestemming uit te kom."

Onrus, Western Cape

Nerf-af Cottage & Rooms @ Onrusrivier

"Onrus se naam moet eintlik Rusrivier wees, want alles is so rustig daar!"

Agulhas, Western Cape

Agulhas Country Lodge

"Ons kom gereeld daar oor die laaste 40 jaar en geniet altyd die rustigheid."

Yzerfontein, Western Cape

Amazing Seaview

"Goed vir jou siel. Mooi op die oog. Vriendelike mense."

Cape Town, Western Cape

Agape Guest Apartments

"Verlief op Kaapstad en alles wat hul bied."

Gansbaai, Western Cape

Seaview Apartment

"Beautiful, peaceful place."

Hermanus, Western Cape

Lagoon's Edge

"'n Rustige, stil en mooi plek vir 'n wegbreeknaweek of vakansie."

Yzerfontein, Western Cape

Kaalvoet Apartments

"Ek sien dit as 'n plek vir afgetredenes."

Mossel Bay, Western Cape

T & H Sauer Guest House

"Ons sal Mosselbaai aanbeveel vir families. Daar is heelwat aktiwiteite vir ouers en kinders om te doen. Dit was 'n baie aangename kuier in Mosselbaai, inwoners baie vriendelike en behulpsaam. Bartolomeu Dias museum is die beste museum wat ons tot op hede besoek het."

Cape Town, Western Cape

Grandview Guesthouse

"Dit is n baie pragtige plek vir 'n wegbreek, veral uit die Klein-Karoo."

Paarl, Western Cape

Eight on Williams

"Paarl is 'n baie mooi dorp. Ek het my naweek baie geniet."

Barrydale, Western Cape

Sandy's Place

"Oulike dorpie! Alles in loopafstand van mekaar."

Malgas, Western Cape

Brummer House

"Just needs a small superette or general convenience store, but otherwise a fantastic holiday destination!"

Cederberg, Western Cape

Biedouw Vallei Wegbreek Standard Chalets

"It's like the Grand Canyon in our own backyard."

Page
Page 179 - Showing 5341 to 5370
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers