Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 36180 resensies.

Kaapstad, Wes-Kaap

The Sonnebloem Self Catering Accommodation

"Using the red busses in CT is worth the experience."

Mosselbaai, Wes-Kaap

37 La Palma Villas

"Lekker vir jonk en oud. Baie om te doen."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

72A Castleton

"Plettenberg Bay is a beautiful holiday destination. Will definitely go back."

Kaapstad, Wes-Kaap

The Beach Room

"Die Kaap bly pragtig, het elker keer iets nuut om te ervaar."

Langebaan, Wes-Kaap

Long Acres Bahamas Accommodation

"Mall het alles wat jy benodig."

Weskus, Wes-Kaap

Katkop Oord

"Don't follow Google maps' short cut suggestions. Took me down a 50 km dirt road between Piketberg and Graafwater. Added almost an hour to my journey."

Doringbaai, Wes-Kaap

Thornbay Accommodation

"Heerlik stil. As jy regtig wil wegkom van alle fieterjasies is dit die plek. Baie ruimte vir toerisme-ontwikkeling. Maar vir ons was dit net genoeg."

Kaapstad, Wes-Kaap

Azure Big Bay 13

"Die Kaap is pragtig en so lieflik. Mooiste strande."

Bredasdorp, Wes-Kaap

7 on South

"It was great to experience Bredarsdorp, Struisbaai and Cape Agulhas with my family. Will definitely recommend it."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Simply Yzer Self-catering Apartments

"Pragtige, skoon plek met vriendelike mense."

Kaapstad, Wes-Kaap

Wind-Rose Guest House

"Pragtige en veilige omgewing om vakansie te hou. Baie besienswaardighede."

Strandfontein, Wes-Kaap

Galvin's House

"Ongelooflike plek - kan besig wees rondom die kampeerders, maar as mens so effe boontoe bly is dit fantasties. Let wel, is 'n rowwe see en gewoonlik baie koue water, maar lang strande vir stap. Baie goeie wynkelders in die omgewing, asook gholf vir die wat wil. Kersmark en tent "skep 'n bord vir R50" was 'n hoogtepunt."

Kaapstad, Wes-Kaap

Cheval Vapeur

"Vakansieplek om te wees."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Bokkomblommetjie

"Lambertsbaai het baie agteruit gegaan. Daar was orals glasstukke op die strand. Dis 'n jammerte dat so 'n mooi plek en strand nie na gekyk word nie. Daar was ook 'n robkarkas op die strand wat enkele meters van die lewensredders af was, wat nie verwyder was nie."

Kaapstad, Wes-Kaap

Le Bay Lodge

"Baie lekker. Wind kan soms baie waai. Maar die warm dae benut mens ten volle. Koue see, maar kan swem."

Saldanha, Wes-Kaap

Hoedjiesbaai Hotel

"Restaurant wasn't halal. Not many food places around the hotel. 15min drive to the mall for halal food. December the beach gets full with locals. Lifeguards on the beach including police presence. Views were amazing but water is cold (refreshing though). Popped in at Saldanha Bay hotel. If I booked in Saldanha again it will definitely be there. Modern and lively with a swimming pool and food was halal."

De Rust, Wes-Kaap

House Martin Lodge and Self Catering

"Die lodge is baie goed geleë en daar is 'n paar lekker plekkies in die straat. Bietjie onveilig gevoel op die dag met bedelaars op straat wat so bietjie gepla het."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

72A Castleton

"Value for money destination."

Franschhoek, Wes-Kaap

La Cabrière Country House

"Beste plek vir 'n romantiese tyd saam jou partner of om net lekker wyn te drink en te rus."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Olijvenhuis

"Dorp is nie meer wat dit was nie. Ongelukkig."

Hermanus, Wes-Kaap

Hermanus Beach Club 271 Westcliff

"Best coastal holiday destination outside of Cape Town!"

Kaapstad, Wes-Kaap

Atlantic Oasis Guest House

"Baie om te doen en die aktiwiteite word goed adverteer."

Kaapstad, Wes-Kaap

Hibernian Towers 807

"Daar is baie om te doen en te sien."

Stilbaai, Wes-Kaap

Stilbaai Tulipslot

"Mal oor Stilbaai - hou van die baie Afrikaans. Sal beslis weer Stilbaai besoek."

Blad
Blad 181 - Wys 5401 tot 5430
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang