Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 59829 resensies.
"Sal dit weer besoek. Baie om te sien en te doen en 'n dorpie met baie karakter en gawe mense."
"'n Verskeidenheid van bestemmings vir enige besoeker, o.a Riebeek Kasteel en Tulbach."
"Stellenbosch met sy natuurskoon, wynplase, koffiewinkels en straatrestaurante is wonderlik."
"Besonderse vakansiebestemming. Netjies, pragtige natuurskoon, vriendelike mense, en baie om te sien en te beleef."
"Dit was ons eerste besoek aan die Weskus - pragtige plekke gesien. Alles skoon, netjies en veilig."
"Lots to do in George, I was travelling with a 4 year old and there were lots of activities to keep her entertained. George is a beautiful scenic place. It's clean and safe. Excellent roads. I like that you extend your stay and can travel to other nearby places like Oudtshoorn, Knysna and Wilderness, its quite central. If you like the outdoors and being in nature, this is a dream place."
"Hermanus bied ongelooflike diverse opsies van ontspanning. Daar is verskeie wynplase in die omliggende Overbergstreek om te besoek en verskeie natuurreservate en staproetes om van te kies en te keur. Die dorp se mense is hartlik, bedagsaam en vriendelik. Die plaaslike winkels bied kwaliteit voorraad en dit is lekker om in 'n veilige omgewing rond te stap en te ontspan."
"Pragtige dorp met baie geskiedenis. Baie sentraal geleë. Sal definitief weer daarnatoe terugkeer."