Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.
"Busdienste (vervoer) in die Kaap is gerieflik, betroubaar en veilig om te ry en die werknemers is hulpsaam. Baie interessante besienswaardighede vir die hele gesin om te geniet."
"Every place we visited and everyone we met were extremely welcoming. Very impressive for a small town. Would definately visit again."
"Mosselbaai is 'n baie lieflike plek daar is baie aktiwiteite wat 'n mens daar kan doen byvoorbeeld soos om na die slides te gaan en so bietjie deur die mall te gaan stap, gaan uit eet saam met familie of vriende."
"Vriendelike mense. Dis nog nie seisoentyd nie en parkering is reeds 'n probleem. Eetplekke of strand baie vol. Lekker laan om te loop met winkeltjies, maar is bietjie duur vir die gewone Suid-Afrikaner."
"What a lovely little village. Need to come back and explore some more."
"Altyd 'n gunsteling, die tieners het die Two Oceans Akwarium baie geniet en ons was Tuine toe, Adderleystraat se blomme bekyk, die Kultuurhistoriese Museum besoek, Blue Peter is altyd 'n tradisie en so ook Ons Huisie. Soveel wynroetes, en strande om te besoek, ons het net by Houtbaai, Muizenberg en Bloubergstrand uitgekom."
"Beautiful views of the mountains and the beach. The penguins at Stony Point Nature Reserve was such a treat."