Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 30825 resensies.
Jaco V. - 4th February 2019
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Yzerfontein het nog daai klein-dorp gevoel en is naby die Kaap. Dis 'n vriendelike dorp met goeie strande en als wat mens nodig het. Hartsplek.
Danielle C. - 4th February 2019
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
Dit is 'n baie rustige dorp.
Marina S. - 4th February 2019
staying in Strand, Wes-Kaap
Dit was vir my wonderlik om te sien dat mense 23:00 in die nag nog steeds op die strand drentel, mense nog swem, en vrouens draf sonder om bekommerd te wees. Ons ken dit nie.
Shawn T. - 4th February 2019
staying in Bredasdorp, Wes-Kaap
Bredasdorp is 'n baie mooi dorpie met 'n baie interessante geskiedenis. Die Overberg Landbou Skou was baie stil en as uitstallers was dit 'n swaar week. Die mense van Bredasdorp is ongelooflik vriendelik.
Liz C. - 4th February 2019
staying in Montagu, Wes-Kaap
Wonderlike, rustige en veilige dorp. Na uiteet het one 23:00 die aand kon terugstap na ons verblyfplek.
Pieter V. - 3rd February 2019
staying in Die Boord, Wes-Kaap
Veilig en naby aan hospitaal en groot Spar. Enkele minute se ry na sentraal Stellenbosch.
Jean Christopher D. - 3rd February 2019
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Would like to have future opportunities that allow a longer stay to explore a bit more. It seems to be a great travelling destination.
Danie T. - 3rd February 2019
staying in Paarl, Wes-Kaap
Rustig.
Holger B. - 3rd February 2019
staying in Die Crags, Wes-Kaap
Some interesting destinations in The Crags!
Anthony V. - 3rd February 2019
staying in Boston, Wes-Kaap
Boston is goeie en veilig woonbuurt.
Christine F. - 3rd February 2019
staying in Somerset-Wes, Wes-Kaap
Pragtige dorp.
Des L. - 3rd February 2019
staying in Van Ryneveld, Wes-Kaap
Good security. Pool area could do with having sunbeds available.
Amelia K. - 3rd February 2019
staying in Old Place, Wes-Kaap
Baie sentraal geleë.
Linda V. - 3rd February 2019
staying in Strand, Wes-Kaap
Lekkerste plek, wens ek kan daar bly!
Christine K. - 3rd February 2019
staying in Agulhas, Wes-Kaap
Idilliese omgewing. Genoeg winkels en eetplekke vir besoekers se vereistes.
Johan L. - 2nd February 2019
staying in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap
Dit is naby die Waterfront en veral Langstraat het 'n lewe en karakter van sy eie. Beslis 'n rondloop werd wanneer mens in die Kaap kuier.
Feisal J. - 2nd February 2019
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Hermanus is a great place to visit. Loved it.
Margaret-dorothy V. - 2nd February 2019
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Daar is als wat mens nodig het. Veearts / SuperSpar / Apteek / Coffee shops / Restaurante (wat lekker visgeregte maak).
Irma V. - 2nd February 2019
staying in Jongensfontein, Wes-Kaap
Daar is beslis iets anders en baie spesiaal aan Jongensfontein. En 3 pikkewyne is die beste restaurant wat ons nog by geëet het.
Ockie F. - 1st February 2019
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Pragtige fynbosplante oral en die mooiste staproetes!
Hugo L. - 1st February 2019
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Water is net huidiglik problematies.
Valerie A. - 1st February 2019
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Die mense is vriendelik en behulpsaam. Seker een pluspunt.
Abigail F. - 1st February 2019
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Great family destination, essential to have accommodation with air conditioning in summer. Lovely family outings to keep you busy with young kids, 3 to 4 days is a good amount of days to budget.
Erika E. - 1st February 2019
staying in Strand, Wes-Kaap
'n Baie lekker dorp, alles gerieflik naby. Die strand is ook mooi skoon.
Hester W. - 1st February 2019
staying in Kirstenhof, Wes-Kaap
This looks like a clean well functional neighbourhood.
Hazel G. - 1st February 2019
staying in Avondale, Wes-Kaap
Guesthouse is excellent and peaceful.
Tersha K. - 31st January 2019
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Hermanus is 'n lieflike stil dorp, sommige gebiede meer besig as ander. Ons hou nie van besige winkelsentrums nie, so ons het meer tyd in die dorp spandeer en om al die outydse winkels te sien, is 'n riem onder die hart. Die mense se goedhartigheid en oopheid in die dorp is opvallend.
Teresa A. - 31st January 2019
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Hartenbos en Mosselbaai het baie veilige strande en Mosselbaaie en Hartenbos is skoon en netjiese plekke met baie om te doen.
Louise G. - 31st January 2019
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Pragtig.
Clarize B. - 31st January 2019
staying in Ceres, Wes-Kaap
Baie mooi plattelandse dorpie. Almal baie vriendelik. Baie mooi natuurskoon. Beslis 'n besoek werd.
Eddy H. - 31st January 2019
staying in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap
Very nice area, would definitely go back to visit without a doubt.
Conroy R. - 31st January 2019
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
It's a very clean and quiet area and very nice place to spend a holiday.
Carol K. - 31st January 2019
staying in Greyton, Wes-Kaap
Ons was op 'n Dinsdag daar en die eetplekke was basies toe gewees in die dorp.
Melinda G. - 31st January 2019
staying in Jongensfontein, Wes-Kaap
Jongensfonstein is een van die mooiste kusdorpies in Suid Afrika om te besoek.
Leon B. - 31st January 2019
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Absoluut fantasties! Wonderlike watersport geleenthede wat almal pas. Ek kuier nou al sedert 1985 aan en af in Langebaan en dit raak net elke keer beter! Hoop om gou weer daar uit te val.
Jacqueline B. - 31st January 2019
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
It is well located. Not far from the airport and is on the N2 route.
Alex S. - 31st January 2019
staying in Jongensfontein, Wes-Kaap
Pragtige dorp. Mij plek bij die zee.
Andries G. - 31st January 2019
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Dit was baie warm en baie droog.
Ben N. - 30th January 2019
staying in Stilbaai-Wes, Wes-Kaap
Dis regtig baie mooi daar! Ook die heerlike weer is 'n groot voordeel.
Gordon M. - 30th January 2019
staying in De Rust, Wes-Kaap
Basic in terms of facilities, but rustic and charming.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za