Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.

Mossel Bay, Western Cape

Eden Guest House B&B

"Ek was buite seisoen daar en die strande was baie stil maar steeds lieflik."

George, Western Cape

Forest and Pine

"Ek kom gereeld George toe en kan net met groot lof praat van die besighede se diens en behulpsaamheid."

Heidelberg, Western Cape

Outpost Self-catering

"Lekker gholfbaan en beste Wimpy."

Darling, Western Cape

Darling Lodge Guest House

"Sal beslis aanbeveel vir verblyf."

Stellenbosch, Western Cape

Paradyskloof Eenheid

"Die plek is 'n moet om te besoek. Super netjies en prentjie mooi."

Mossel Bay, Western Cape

KaiaMina@Hartenbos

"Great holiday destination."

Witsand, Western Cape

Barnacles

"'n Mooi dorpie met vriendelike mense. Ons was ook gelukkig om baie walvisse te sien."

Cape Town, Western Cape

Westbury House

"As usual, we had a great time in Cape Town, always lots to do."

Swellendam, Western Cape

Kwetu Guest Farm

"Pragtige dorp met lekker restaurante. Die ou wit kerk is baie interessant om te besoek. Daar is ook die Bontebok Nasionale Park, asook staproetes en vrugte wat Swellendam uniek maak, al kon ons nie als besoek nie. Beslis 'n volgende keer."

St Helena Bay, Western Cape

Huis Maria

"Great area to explore."

Lamberts Bay, Western Cape

Soli Deo Gloria

"Baie oulike vakansiebestemming."

Gansbaai, Western Cape

Oom Piet Accommodation

"Stunning! Verseker 'n moet om te besoek."

Cape Town, Western Cape

163 Waterkant Street

"Hoewel die weer goor was, het ons lekker rondgery en talle besienswaardighede kon sien"

Paternoster, Western Cape

Seekat on Malmok

"Paternoster is a good destination for relaxation."

Paternoster, Western Cape

Paternoster Dunes Boutique Guesthouse

"Dit is een van die mooiste dorpe in ons land."

Piketberg, Western Cape

The Views Guesthouse

"Naby aan al die besige plekke maar ver genoeg om rustig te wees."

Yzerfontein, Western Cape

Hemelstoep

"Pragtige omgewing."

Clanwilliam, Western Cape

Haus Müller

"Clanwilliam-dam is 'n groot aantrekking."

Still Bay, Western Cape

See-Struis

"Stilbaai is 'n hartsplek. Mooi en vredevol."

Beaufort West, Western Cape

@ Mango's

"Pragtige oudtydse dorpie met ou Kaapse huise en kerke."

Beaufort West, Western Cape

@ Mango's

"Baie lekker dorp met pragtige gastehuise."

Cape Town, Western Cape

Nine On S 3E

"Kaapstad het 'n geweldige probleem wat hulle bitter vinnig sal moet oplos, i.e. hawelose - en werklose mense wat in die strate rondbeweeg en bly! Sien my definitief nie weer voordat ek nie daadwerklike verslae van hulle planne en optrede gesien het nie."

Citrusdal, Western Cape

The Old Village

"Die dorpie het 'n hele klompie slaggate in die hoofstraat."

Lamberts Bay, Western Cape

Bokkomblommetjie

"Pragtige klein hawedorp met uitstekende eetplekke."

Still Bay, Western Cape

Perlemoen 20

"Die weer is nie altyd lekker nie. Gereeld wind en koue"

Page
Page 272 - Showing 8131 to 8160
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers