Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Sandy Footprints

"St. Helenabaai is 'n juweel wat verken moet word."

Kaapstad, Wes-Kaap

Premier Hotel Cape Town

"'n Moet op enige toeris se reise."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Fairview

"Oulike dorpie."

Paternoster, Wes-Kaap

Paters Haven BnB & Self-Catering

"Besonderse karaktervolle plekkie. Hoe kan mens nie daar aangaan in jou reistog nie."

Murraysburg, Wes-Kaap

Prickly Pear Boutique Guesthouse

"Daar is groot veranderinge besig om te gebeur op Murraysburg. Die huise is 'opgeleef', maar daar is mense wat die huise weer restoureer. Die dorp is skoner as wat ons dit voorheen gesien het. As jy mense ken in die omgewing, is dit 'n wonderlike besige dorp met die vroue wat werksgeleenthede skep."

George, Wes-Kaap

57 on Plover

"My eerste keer in George as 'n gas, het nog altyd baie hoë denke van die plek gehad en dit is bevestig. Sal graag eendag 'n inwoner wil wees."

Kaapstad, Wes-Kaap

Nine On S 3E

"Cape Town is exceptionally beautiful and has so much to offer for shopping, eating out, hiking beaches, wine farms, mountains and I can go on."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Cape Karoo Guesthouse

"Die 4 Sheeps restaurant was wonderlik met heerlike aandetes. Die dorp is skoon en dit lyk sommer lekker om daar te kuier."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Feel @ Home

"Ek is 'n oud Matie en voel altyd trots en tuis in Stellenbosch. Dit bly die beste en mooiste Universiteitsdorp in die land."

Hermanus, Wes-Kaap

C-Renity

"'n Kleine Kaapstad wat betref die berge, natuurskoon, wynvallei met wynproe-kelders, walvisse kyk en algehele skoonheid van omgewing! Definitief minder verkeersknope as in Kaapstad. Hermanus sien ons weer!"

Kaapstad, Wes-Kaap

Albatross Guest House

"Just love Cape Town."

Gansbaai, Wes-Kaap

Whalescape

"Nog nie so kommersieel soos Hermanus nie. Skep nog die indruk van 'n vakansiedorp met die groter Hermanus net om die draai. Verskeie strande en klein plekkies binne 'n paar minute se ry vanaf Gansbaai."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes

"Naby verskeie plekke wat besoek kan word soos Vredendal, Saldanha, Hopefield, Langebaan, Veldrif en Dwarskersbosstrand."

Paternoster, Wes-Kaap

Kiewiet

"Paternoster is altyd 'n wennerplek. Seisoe tyd is net bietjie ooweldigend besig."

Hermanus, Wes-Kaap

Ridge House

"Beautiful town, great time to watch whale activities in whale season. Some really great restaurants. Also the Saturday market was really good to visit."

Paternoster, Wes-Kaap

Dankbaar

"Gedurige teistering van plaaslike inwoners is 'n probleem, onwettige kreef- on perlemoenhandel is vollop."

Moorreesburg, Wes-Kaap

Soutkloof Guesthouse

"Moorresburg is a beautiful small town. At the moment the canola paints the area in a yellow landscape."

Mosselbaai, Wes-Kaap

La Palma C12

"Fantasies, definitief ons nuwe vakansieplek!"

Onrus, Wes-Kaap

Nerf-af Cottage & Rooms @ Onrus Hermanus

"Its a lovely, quiet town. Very close to Hermanus and the whales. All shops and necessities nearby."

Kaapstad, Wes-Kaap

Aandvari Zeezicht

"Te duur vir Jan Alleman. 'n Mens kan sien hulle fokus is op oorsese mense en dit is baie baie hartseer want ons eie mense kry swaar."

Wellington, Wes-Kaap

Sweetwater Guesthouse

"Wellington is a beautiful town. We walked along the Krom River in the Doolhof Estate, where we had lunch at Mila, which is also on the wine estate. The restaurant kitchen closes at 15:00 and the restaurant itself closes at 16:00. On another occasion, we walked up Berg Street which is shaped like horseshoe then the road meets up with Bloulelie Street. It was a beautiful 7.5 km walk. We would definitely like to explore more of Wellington."

Paternoster, Wes-Kaap

Seeperdjie

"Die Cape Columbine natuurreservaat, waar Tietiesbaai ook geleë is, is 'n absolute moet om te besoek. Baie goeie plekke om by te eet met heerlike kosse."

Vredenburg, Wes-Kaap

Apollo Selfsorg

"Pragtige plek. Sal beslis weer besoek."

Kaapstad, Wes-Kaap

Barnacle Tree Cottage

"We did not enjoy going into Cape Town itself, but Somerset West was fabulous."

Blad
Blad 269 - Wys 8041 tot 8070
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang