Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.51 uit 5 gekry volgens 18830 resensies.
Ntosh M. - 12th December 2016
staying in Groenpunt, Wes-Kaap
A very busy area, maybe because it is close to the Waterfront.
Benjamin N. - 12th December 2016
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Lekker restaurante.
Yvonne W. - 12th December 2016
staying in Britanniabaai, Wes-Kaap
Eerste keer daar, maar sal definitief terugkeer. Was te kort gewees en het oulike restaurante.
Andre V. - 12th December 2016
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Lekker skaapvleis by Piet se Tjops gekoop.
Dianthea T. - 12th December 2016
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Sal enige tyd weer Oudtshoorn toe gaan.
Gerhard S. - 12th December 2016
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Baie lekker en aangenaam om daar vakansie te hou
Hugo D. - 12th December 2016
staying in Glentana, Wes-Kaap
Glentana is 'n puik vakansiebestemming. Naby aan George en Mosselbaai met ongelooflik baie om te doen.
Daleen E. - 12th December 2016
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Die lekkerste plek om vakansie te hou.
Anzel V. - 11th December 2016
staying in Somerset-Wes, Wes-Kaap
Pragtige plek en baie sentraal geleë.
Ferial P. - 11th December 2016
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Lekker naby wegbreekplek vanaf Kaapstad en baie mooi en skoon omgewing.
Tristan H. - 9th December 2016
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Pragtige rustige dorpie met alles wat jy nodig het. Ongelukkig is daar nie teveel vis te vang vanaf die kant nie.
Abraham L. - 9th December 2016
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Pragtige dorp met wonderlike gerestoureerde geboue en huise en pragtige winkeltjies.
Abraham L. - 9th December 2016
staying in Montagu, Wes-Kaap
Pragtige dorp met baie besienswaardighede en vriendelike mense.
Lizelle V. - 9th December 2016
staying in Paarl, Wes-Kaap
Pragtige dorp met uitstekende mense. Dankie Paarl vir jul vriendelike verwelkoming!
James B. - 9th December 2016
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Hulle kort 'n Mr Price.
Danie J. - 9th December 2016
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Lekker vakansiedorp en baie om te doen in die omliggende dorpe. acobsbaai, Tietiesbaai en Darling met Evita se Perron en Darling Breweries was van die hoogtepunte vir ons kort besoek aan die Weskus. Gaan beslis 'n lekker lang vakansie aan die Weskus beplan. Dit was soos om in 'n anderland te wees.
Estelle B. - 9th December 2016
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Dit was regtig 'n belewenis vir ons Sweedse vriende om hierdie unieke dorpie te ervaar. Hulle het ook die Voorstrand Restaurant baie geniet. Tietiesbaai was ook 'n hoogtepunt!
Mariska E. - 9th December 2016
staying in Mykonos, Wes-Kaap
Ons is mal oor dié plek.
Ashleigh B. - 8th December 2016
staying in Van Riebeeckstrand, Wes-Kaap
Lovely beach. Clean and safe.
Dean D. - 8th December 2016
staying in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap
Effe duur vir die Suid-Afrikaner.
Ella W. - 8th December 2016
staying in Bergvliet, Wes-Kaap
Bergvliet self is nie 'n toeristebestemming nie, maar dit is maklik om daarvandaan na al die toeristebestemmings in Kaapstad te ry. Let wel publike vervoer na Bergvliet bestaan nie eintlik nie, 'n mens moet eerder 'n motor huur.
Betsie M. - 8th December 2016
staying in Velddrif, Wes-Kaap
Baie lekker en rustige dorp.
Charlee S. - 8th December 2016
staying in Elgin, Wes-Kaap
Baie groen. Baie lekker. Maak 'n mens lus vir voetslaan en fietsry.
Dirk M. - 8th December 2016
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Ons ervaar Stellenbosch en die Kaap se restaurante as pretensieus en buitensporig duur. Ons mis die warmte van die mense soos beleef in Klein Karoo.
Gillian J. - 8th December 2016
staying in Paarl, Wes-Kaap
It's a must see tourist spot!
Paul J. - 8th December 2016
staying in George, Wes-Kaap
Baie lekker area en baie mooi natuurskoon.
Chris R. - 8th December 2016
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Baie mooi.
Karla-lilienne P. - 8th December 2016
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Dit is 'n oulike dorp met baie om te sien, doen en proe in die area. Ek sal graag wil terugkeer.
Suzette S. - 8th December 2016
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Pragtige dorp.
Burga S. - 8th December 2016
staying in Paternoster, Wes-Kaap
It used to be more relaxed and quiet, it was a very busy weekend there. We hope Paternoster does not lose its character (it already has). Nice restaurants. We love it.
Jaco D. - 8th December 2016
staying in Reebok, Wes-Kaap
Effe ver van die noodsaaklike dinge wat jy elke dag benodig.
Renette G. - 8th December 2016
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Die kreefsmouse maak jou mal en die veilgheid met geen polisiekantoor is nogal kommerwekkend.
Brian H. - 8th December 2016
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Wonderlike ongerepte strand, ongelooflik!
Marius H. - 8th December 2016
staying in Britanniabaai, Wes-Kaap
Sekerlik een van die Weskus se geheime wat baie goed bewaar is! Fantastiese skoon strande en lae kommersiële impak beteken dis nog 'n plek waarheen mens kan wegbreek sonder om deel te voel van 'n toerismenes.
Adele C. - 8th December 2016
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Lieflike dorp met 'n pragtige dierevriendelike strand.
Gertruida K. - 8th December 2016
staying in Robertson, Wes-Kaap
Lekker plek.
Fred C. - 8th December 2016
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Pragtige dorp met 'n wonderlike Karoo-gevoel. Mis nogal die gees wat Kokkedoor aan die dorp gegee het. Jammer dat dié reeks nie voortgesit kon word nie – dit het die dorp 'n smulpaap-gevoel gegee wat 'n mens nie nou meer voel nie.
Petronella A. - 7th December 2016
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Die padwerke op die oomblik het my soms laat verdwaal.
Carl J. - 7th December 2016
staying in Paradyskloof, Wes-Kaap
Convenient to most wine routes and gholf courses in and around Stellenbosch, with a beautiful view of the mountains.
Adel V. - 7th December 2016
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Pragtig.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za