Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 36701 resensies.
"Nie meer die "studente Stellenbosch" van 20 jaar gelede. Toe het studente in strate beweeg, lekker en baie kuierplekke. Ek was skoon benoud toe ons die aand deur dorp gery het op soek na eetplek, dit het gelyk soos Hillbrow. So jammer."
"Even though we enjoyed our stay. We had to drive through the town and didn't feel quiet comfortable due to the condition of the town."
"The individual shops are nice and the town has a nice vibe, but it is not widely advertised in Goudini Spa, so people who do not know the area would not know of its existence."
"Ek het daar gebly vir 40 jaar en die plek het geweldig uitgebrei. Mense is nog net so vriendelik en hulpvaardig soos altyd. Is altyd lekker om ou bekendes te sien."
"Lekker biltong en droë wors gekoop en lekker ontbyt geniet in die waterfront, ons het geniet van die verblyf daarso."
"Vriendelike en behulpsame mense, groot verskeidenheid see-aktiwiteite."
"Prince Albert is a place that one feel to go back to more than once. It is a wonderful experience; the town and the surroundings. Thank you for the stay."
"Sal baie graag so gou moontlik weer wil teruggaan. Hopeloos te veel om te ervaar in een naweek. "
"Die mooiste plek. Ek wil graag daar n huis koop. 'n Plek baie na an my hart. Alles is net so mooi."
"Knysna is a very beautiful town and once in the town area everything is a walking distance."
"Montagu en Bonnievale is een van ons gunsteling bestemmings met die wynroetes en plekkies soos Blu Vine en Excelsior wat ons graag besoek."
"Om eerlik te wees daar is nie veel om te doeni lekker restuarante ja, as jy net wil onspan is dit die plek vir jou, ons is 'n jong couple, ons het na die die plaaslike rugby gaan kyk want dit was al wat ons kan doen."