Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 36757 resensies.
"Ons was op 'n Maandag daar, en meeste restaurante was toe, sommige ook op Dinsdae toe. Die 1 oop restaurant was vol bespreek, en kon ons nie help nie."
"Vir seker die plek as jy net rustig wil wees en wegbreek van die gewoel."
"Cape Town is one of the best holiday destinations. The strand sea water is the best."
"Wow. Dit het al ons verwagtinge oortref. Die gasvryheid van die mense het my positief geroer. Dankie."
"Die dorp het al die groot winkels. Jy kan alles wat jy nodig het daar gaan kry."
"Leeto and Noisy Oyster were both excellent dinner destinations. Paternoster needs a better supplies outlet. We fortunately did our groceries and drinks shopping at home before setting off and I would strongly recommend it."
"Fantastiese restaurante. Sementpaadjie teen die rotse vanaf Vermont is 'n moet!"
"Pragtige klein dorpie geleë in 'n pragtige vallei met vriendelike en gasvrye mense."
"Die juweel van die Tuinroete. Goggatjies gesien wat ek as kind laas gesien het."
"Our stay was brief, but enjoyed our lunch at Isabella's. Went to see the beachfront. A lovely town and enjoyed the wedding at Bosduifklip. Thank you."
"Kaapstad is nie verniet ons moederstad. Ryk aan geskiedenis, natuur pragtig. Baie besienswaardighede!"
"Die strand rotse en skulpe en sonsondergang is asemrowend. Die visfabrieke en die huise wat so op die strand gebou is, is 'n bietjie van 'n terugslag vir St. Helenabaai. Ons kan sien dis 'n vissersdorppie, maar 'n goeie verf en skoonmaak sal nie skade doen nie, maar die omliggende dorpies maak St Helenabaai 'n sukses."