Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.
"Nice coffee shops and places to eat but it was a stopover destination for us this time."
"Enjoyed the areas surrounding Elandsbaai and visited quite a few destinations every day of our holiday. The Sishen train daily was a sight to behold, loved the caves, and birdlife, as well the ocean."
"Baie lekker vir iemand wat wil gaan ontspan en batterye laai weg van die stadslawaai en liggies."
"Struisbaai is 'n baie lieflike plek en baie gerieflik. Ek sal weer wil gaan baie mooi dorpie en seewater veral by die hawe. "
"Pragtige plek. Kort meer tyd om als in en om Knysna te doen."
"Ceres het baie verander, dis 'n besige dorp en goedere is uitverkoop oor Kerstyd."
"I'd like to go back and take my extended relatives with this December for my son's graduation."
"Citrusdal is nie 'n baie skoon dorp nie, hulle kan gaan kyk hoe lyk dit in Montagu as hulle wil sien wat is 'n skoon en netjiese dorp. Plekke in die omgewing ja, maar ek sal nie in Citrusdal self wil bly nie."
"Oulike wandelpad langs die see met opwindende fietsryroetes vir fietsry-entoesiaste. Die strandmeer bied ideale speelplek vir kleiner kinders. Ons sal die dorp en omgewing veral die natuurreservaat en wandelpaadjies langs die see graag verder wil verken."
"Great spot for hiking, mountain biking. Needs a deli that sells cheeses, humus, other artisanal products. OK is well stocked. "
"Everything in Pringle Bay is literally within walking distance including the beach, good restaurants. Everything you need and no huge commercial stores."
"The municipality really needs to start doing some maintenance, especially the roads. We lived there from 2003 till 2006 and since then nothing has been done. You cannot even see the lines on the streets anymore and there are lots of potholes."