Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.54 uit 5 gekry volgens 23258 resensies.
Yolande R. - 19th July 2016
staying in V & A Waterfront, Wes-Kaap
Ongelooflike goeie diens en die daaglikse besienswaardighede en aktiwiteite was heerlik en baie bekostigbaar.
Kobie N. - 19th July 2016
staying in Parow, Wes-Kaap
Te min tyd gehad om alles te verken.
Kobie N. - 19th July 2016
staying in Langebaan, Wes-Kaap
My tyd hier was te kort ... Daar is baie om te sien.
Kobus S. - 19th July 2016
staying in Paradys, Wes-Kaap
As jy wil koop, ja dalk. Daar is nie eintlik 'n strand nie. As jy boot saamvat, ja. Knysna is meer seker vir groot mense en nie vir kinders wat heeldag wil swem nie.
Rika D. - 19th July 2016
staying in Kampsbaai, Wes-Kaap
Veilige verblyf.
Alma M. - 19th July 2016
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Pragtige plattelandse dorpie wat beslis die moeite werd is om te besoek.
Yolande S. - 19th July 2016
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Rustige dorp. Pragtige omgewing.
Amanda H. - 19th July 2016
staying in Strand, Wes-Kaap
Asemrowend die omgewing is pragtig omring deur die berge. Sonsopkoms is pragtig. Skemer oor die see is wonderlik, mens kan lekker sundowners geniet op die strand.
Elaine V. - 19th July 2016
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Hartenbos is 'n baie mooi plek. Skoon, geen papiere en vuilgoed wat rondlê nie. Mense is vriendelik. Die nuwe Winkelsentrum gaan dit die plek maak om uit te hang vir vakansies.
Jacqueline V. - 19th July 2016
staying in Rondebosch, Wes-Kaap
Rondebosch is 'n baie lewendige plekkie, daar is baie plekke om te gaan uiteet en sommer net rond te loop.
Kobie N. - 19th July 2016
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Beslis die moeite werd en as deel van my "Bucket list" was dit 'n onvergeetlike ervaring.
Roux V. - 18th July 2016
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Geniet Clanwilliam altyd. Pragtige uitsig oor die berge en so baie om te doen!
Jan K. - 18th July 2016
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Pragtige skoon dorp met vriendelike inwoners. Mens moet ten minste twee dae daar oorbly om die dorp regtig te waardeer. Die dorp het baie oulike blyplekke vir elke smaak!
Dianne S. - 18th July 2016
staying in Houtbaai, Wes-Kaap
Dianne S. - 18th July 2016
staying in Houtbaai, Wes-Kaap
Annelie T. - 18th July 2016
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Baie mooi dorp met uitstekende restaurante.
Philip M. - 18th July 2016
staying in Rawsonville, Wes-Kaap
Pragtige omgewing. Heerlike wynplase en kelders.
Malcolm G. - 18th July 2016
staying in Klapmuts, Wes-Kaap
Dit was ons eerste besoek aan Klapmuts en ons het dit nogal geniet.
Kobie N. - 18th July 2016
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Wonderlike plek.
Ilze P. - 18th July 2016
staying in Houtbaai, Wes-Kaap
Houtbaai is pragtig en so in sy eie baai. Dis naby alles van die Kaap om alles te gaan ontdek.
Hilda S. - 17th July 2016
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Dis 'n pragtige dorp en is sentraal geleë.
Annie F. - 17th July 2016
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Die mooiste paradys.
Cobus L. - 17th July 2016
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Goeie restaurante en 'n baie mooi area.
Shanley D. - 16th July 2016
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Lovely area. Beautiful walk along the beach path. Beautiful sunset. Absolutely just gorgeous!
Janice S. - 16th July 2016
staying in Citrusdal, Wes-Kaap
Loved the rooibos factory in Clanwilliam. Pity about poor condition of the road leading to citrusdal.
Marcus B. - 16th July 2016
staying in Elgin, Wes-Kaap
Baie mooi area om in te ontspan.
Werner C. - 16th July 2016
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Sandbaai is net 'n rustige slaapplek.
Jaco P. - 15th July 2016
staying in Wellington, Wes-Kaap
Bainskloof-pas en Breytenbach-sentrum is besonders.
Mari D. - 15th July 2016
staying in Simondium, Wes-Kaap
'n Rustige omgewing om na terug te keer nadat ons 'n dag in Kaapstad spandeer het en het ook sommer vir 'n wynproe by Vrede en Lust gegaan.
René D. - 15th July 2016
staying in Robertson, Wes-Kaap
Ek het dit 'n vriendelike, Afrikaanse en rustige dorp gevind, met 'n atmosfeer wat nie meer op baie plekke gevind word nie.
Adrian T. - 15th July 2016
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Not much to do around here, except eat and see some art/antiques. It's a lovely, friendly town though.
Estelle J. - 15th July 2016
staying in Vierlanden, Wes-Kaap
"Doe so voort".
Kobus B. - 15th July 2016
staying in Montagu, Wes-Kaap
Montagu is 'n fantastiese vakansiedorpie, ons gaan gereeld soontoe.
A V. - 15th July 2016
staying in Heroldsbaai, Wes-Kaap
Die strand is prentjiemooi en ek het heerlik langs die see gestap met my honde!
Ronel B. - 15th July 2016
staying in Strand, Wes-Kaap
Strand is sentraal geleë vir die toekomstige vakansieganger, dit is naby Kaapstad, Houtbaai, Gordonsbaai en so meer, al die plekke wat 'n "moet" besoek is as jy die Kaap besoek! Dis stiller as die gewoel van die stad maar naby genoeg om al die toeristeaantreklikhede te besoek.
Braam B. - 14th July 2016
staying in Britanniabaai, Wes-Kaap
Die rustugheid van die omgewing is vir my fantasties.
Carol S. - 14th July 2016
staying in Voorbaai, Wes-Kaap
Dit is maklik toeganglik van die hoofroete en geriewe is maklik bereikbaar.
Kobus V. - 14th July 2016
staying in Vleesbaai, Wes-Kaap
Lyk of daar 'n ingesteldheid is van skoon wees.
Hélène P. - 14th July 2016
staying in Table View, Wes-Kaap
Ons geniet dit altyd daar. Pragtige uitsig oor die berg en see. Kaapstad bly baie mooi.
Ileana T. - 14th July 2016
staying in Harkerville, Wes-Kaap
Ek sal nog graag die stap daar wil kom doen.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za