Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35325 reviews.
"Die beste stad in die land - openbare plekke is skoon en munisipale dienste in plek."
"George en omliggende gebiede het ons voorwaar verras. Ons kon nie uitgepraat raak oor hoe skoon en netjies die dorpe is nie. Dit was lekker om op ordentlike paaie te ry sonder om bekommerd te wees oor potholes. Ons het ons vakansie in George baie geniet. "
"Lekker om by die hawe te kuier en eet. Met die vuurtoring by Agulhas, die Suidste punt van Afrika, en heelwat restaurante."
"'n Unieke bestemming met pragtige natuurskoon, 'n vriendelike gemeenskap en 'n quaint kleindorpie-atmosfeer."
"Ek is mal oor Knysna, maar dit is bietjie crowded in vakansie- en spitstye. Dit is 'n pragtige bestemming en jy sentraal tussen Plettenbergbaai en Sedgefield, daar baie toeriste-aantreklikhede rondom Knysna wat dit 'n ideale bestemming maak. "
"Can't believe such a beautiful, clean, friendly town is part of the rest of South Africa! It's like being in another country all of its own."
"Baie mooi, maar baie duur orals. Nie net Stellenbosch nie ─ orals in die Kaap. "
"Die mense en algehele publiek is baie vriendelik en kan gerus 'n pluimpie van waardering toegedien word. Dit maak sommer dat jy op jou gemak is. Strande is baie mooi skoon net 'n jammerte dat die warm water swembad toe was weens opgradering."
"Shops and restaurants can make more of an effort to welcome visitors outside school holiday periods. Shops and restaurants closed very early making it difficult for those not on self-catering."
Great Brak River, Western Cape
Beker Loop Oor"Ons het verlief geraak op Groot-Brak, al die ander plekkies in die omgewing is ook baie mooi, maar Groot-Brak is ons gunsteling."
"There are no history boards or a museum where you can read about the history of Kassiesbaai and Arniston."
"Oulike dorp en veilig om te stap. Tog jammer van die leeglêers. Pragtige tuine en huise en die dorp is mooi onderhou. Besoek gerus Genadendal ook. Maak seker jy boek by die restaurante en as jy in die week reis sal baie restaurante toe wees. Die restaurante is van baie goeie gehalte en die diens is puik!"
"Dis 'n rustige, vriendelike en pragtige kusdorpie. Sal altyd weer daarheen gaan vir 'n wegbreek."