Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 37425 resensies.
Murray M. - 13th August 2018
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Oulike dorpie, maar vir enigiets buitengewoon moet mens Vredendal toe ry.
Joseph D. - 13th August 2018
staying in Somerset-Wes, Wes-Kaap
Wonderlike plek!
Mareike V. - 13th August 2018
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Beeldskoon.
Tony P. - 13th August 2018
staying in Vyf Brakke Fonteinen, Wes-Kaap
Uitstekend.
Omar A. - 13th August 2018
staying in Stellenberg, Wes-Kaap
Very quiet residential area, but stunning views and friendly people. Perfect place for the guesthouse.
Elza M. - 13th August 2018
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Pragtige omgewing. Die mense met wie ons te doen gekry het, was almal baie vriendelik en hulpvaardig.
Zandry P. - 13th August 2018
staying in Greyton, Wes-Kaap
Rustige en baie vriendelike dorp.
Leona V. - 13th August 2018
staying in Pearly Beach, Wes-Kaap
Veilige plek om te kuier. Vriendelike mense en leefhuis.
Karine D. - 13th August 2018
staying in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap
Went for the SOLO art weekend and will definitely be back next year!
Patricia M. - 13th August 2018
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Great.
Marnia W. - 13th August 2018
staying in Paarl, Wes-Kaap
Pragtige dorp. Soveel om te doen.
Paul A. - 13th August 2018
staying in Paradyskloof, Wes-Kaap
Mooi en rustige omgewing.
Elizna B. - 13th August 2018
staying in De Kelders, Wes-Kaap
Pragtige versteekte juweel. Ons is bederf met hoeveel walvisse ons gesien het.
Sylvia V. - 13th August 2018
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Flowers were beautiful along the road. People, restaurant's and atmosphere pleasant.
Engela Swart S. - 13th August 2018
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Pragtige plek om vakansie te hou.
Alta V. - 13th August 2018
staying in Citrusdal, Wes-Kaap
Pragtige dorpie.
Kim H. - 13th August 2018
staying in Worcester, Wes-Kaap
Worcester het ons baie verbaas. Ons het die hele dorp en omliggende areas besoek en besluit dat dit werklik 'n soveel meer is wat die oog kan sien. Kyk beslis met nuwe oë na die dorpie.
Cynthia O. - 13th August 2018
staying in Pringlebaai, Wes-Kaap
Beautiful location.
Dylon D. - 13th August 2018
staying in Big Bay, Wes-Kaap
Oor die algemeen 'n baie pragtige plek, baie rustig en netjies.
Emmarencia H. - 13th August 2018
staying in Citrusdal, Wes-Kaap
Stil dorpie, maar baie plekke om te gaan en ontspan.
Mrs A L. - 13th August 2018
staying in Riviersonderend, Wes-Kaap
A nice little place very quiet, for resting it is the perfect place surrounded by farms. We enjoyed it very much.
Retha C. - 13th August 2018
staying in Robertson, Wes-Kaap
Die omgewing het baie om te bied, maar ons sal nie weer in die dorp oornag nie. Die restaurant "Bourbon Street" was bo verwagting en die kos heerlik.
Tinus V. - 13th August 2018
staying in Witsand, Wes-Kaap
Witsand, in my opinie, is 'n ongeslypte diamant. Die area se walvistelling is elke jaar hoër as Hermanus, en hulle spog as die 'whale nursery' van die kuslyn. Ons het dit inderdaad so beleef. Dis 'n klein kusdorpie, met 2 winkels, 'n klein kerkie, 2 restaurante teen die strand en vakansiehuise. Dit is verseker pretensieloos aan die ou kant, maar soos by meeste plekke is dit effens bederf met 'n nuwe landgoed ontwikkeling by die ingang van die dorp. Uit 'n ontwerpsoogpunt voel die dorpie effens perongeluk. Daar is min in die lyn van bakens, of enigiets wat as leidraad dien om jouself te oriënteer. In hierdie geval dink ek Witsand het potensiaal om 'n bestemmingsdorpie te word met egte bekoorlikheid. Witsand se mense, aan die ander kant, is baie vriendelik en aangenaam, en trots op hulle dorpie. Ons sal verseker teruggaan.
Elaine W. - 13th August 2018
staying in Jongensfontein, Wes-Kaap
Asemrowende plekkie om weg te kom en net te rus.
Elmarie D. - 13th August 2018
staying in Merweville, Wes-Kaap
Ek het my hart verloor op Merweville. Ons is oral so vriendelik ontvang. Dit voel of 'n mens deel van 'n familie is. Ek sal definitief weer gaan kuier.
Tanya D. - 13th August 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Lieflik. Baie mooi!
Hester B. - 13th August 2018
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Pragtige plek.
Latiefa A. - 13th August 2018
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Sal beslis terugkeer.
Hanli V. - 13th August 2018
staying in The Island, Wes-Kaap
Salige, stadige ontspanplek.
Marilize V. - 13th August 2018
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Pragtige plek!
Jochemus H. - 13th August 2018
staying in Rondebosch, Wes-Kaap
Michaels restaurant naby die gastehuis bied ongelooflike waarde vir geld. Enigiets van ontbyt to aandetes.
Crystellle G. - 13th August 2018
staying in Robertson, Wes-Kaap
Ons geniet dit om in Robertson te gaan kuier. Ons het die aand by die Four Cousins restaurant gaan eet. Die kos smaakvol en baie goed voorberei en bedien. Ons sal Four Cousins definitief aanbeveel.
Johann K. - 13th August 2018
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Klein ou interessante dorpie.
Zaid S. - 13th August 2018
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Lekker plek.
Deon R. - 13th August 2018
staying in Vredendal, Wes-Kaap
Pragtige dorp.
Heidi R. - 13th August 2018
staying in Greyton, Wes-Kaap
Greyton is pragtig.
Lucy B. - 13th August 2018
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Hulpvaardige mense en 'n ideale vakansiebasis dorp om ook die omgewing te verken.
Petro H. - 13th August 2018
staying in Panorama, Wes-Kaap
Panorama is sentraal geleë en dit is 'n groot bonus. Langs die N7.
Ewald R. - 13th August 2018
staying in McGregor, Wes-Kaap
Dis verseker een van die kleiner dorpies wat mens moet gaan sien en daar gaan woon vir 'n paar dae. Die stilte en rustigheid is natuurlik 'n wenner en die vriendelike mense (oral waar ons was in en om McGregor) was voorwaar uitsonderlik.
Karen K. - 13th August 2018
staying in Pearly Beach, Wes-Kaap
Ons het ons eerste oggend na die see toe gestap en op 'n groep stropers afgekom. Daarna onveilig gevoel en die see vermy.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]