Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 34945 resensies.
"1 Table Mountain. 2. Snoekies. 3. Gatsby. 4. Beach. 5. Wine Routes. 6. Parks. 7. Food and Wine. 8. Theatre. 9. Shopping. 10. And even Shark cage diving. And so much more. CPT rocks!"
"Witsand is skoon geen besoedeling. Die ideale toeristebestemming as j wil ontspan die ongerepte natuur is beeldskoon."
"Klein, netjiese dorp, en het heerlike vleis by die slaghuis gekoop en 'n heerlike bottel wyn by die drankwinkel!"
"Kaapstad doen baie moeite om netjies en skoon te bly, daar is baie opgradering en netheid. Kaapstad is 'n baie skoon stad!"
"Almal baie vriendelik. Pragtige vakansieplek. Wonderlike uitsig. Baie winkels in loopafstand. Stel dit voor vir enige persoon en dit is nie ver uit die Kaap nie."
"Pragtig, alles mooi skoon in die dorpie en sentraal naby ander plekke om te besoek geleë."
"Need to spend more time there to determine why everyone wants to retire there. It seemed like an exceptionally clean place."
"Will definitely go back to Gansbaai, wonderful beaches and a weekend is too short to explore all Gansbaai has to offer."
"Hartenbos, Santos Beach and the Point was an experience we had with our children."
"Nog altyd daar met vakansie gewees, lekker weer en baie om te doen vir kinders."