Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.

Kaapstad, Wes-Kaap

Tranquil Impulse on Strand

"Eerstewêrelds as vergelyk met die toestande in plekke soos Gauteng en Durban nie eers te praat van Suidkus (KwaZulu-Natal). "

Paternoster, Wes-Kaap

Strandlopertjie

"Die plaaslike bevolking kan met tye baie veeleisend wees en vat nie nee vir 'n antwoord nie. Die hoeveelheid klein kindertjies wat skulpie-kuns verkoop en bedel is nogal kommerwekkend."

Strandfontein, Wes-Kaap

Strandfontein Apartment

"Net om te ontspan en boek te lees of om strand toe te stap. Fantasties."

Kaapstad, Wes-Kaap

Vergenoegd Guesthouse

"Hou altyd 'n warm baadjie byderhand."

Paternoster, Wes-Kaap

The Loft on Malmok

"Restaurante effens duur!"

Kaapstad, Wes-Kaap

E59 Dolphin Beach

"Soos te verwagte is Kaapstad 'n groot, besige stad, maar met baie dinge om te doen."

Paarl, Wes-Kaap

CANA Vineyard Guesthouse

"Ons het na huise kom kyk gaan moontlik verhuis na die Paarl. "

Doringbaai, Wes-Kaap

Die Anker Guesthouse

"Quaint little village. Great fish at Thornbay Fisheries and at Fryers Cove."

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Lombards Guest House

"Dit was vir ons gerieflik sentraal op ons blommetoer. Naby genoeg aan Nieuwoudtville en die kokerboomwoud. Met ons aankoms was dit nat en ons is afgeraai om die grondpaaie Gifberg en Maskamberg toe te verken. Nog 'n besoek aan Nieuwoudtville was welkom."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Villa Contessa

"Die stormloop van bedelaars wat teen jou voertuig-ruite slaan en op jou gil maak werklik groot afbreek aan die dorp."

Prins Albert, Wes-Kaap

Casa Milorca

"Fantastiese, skoon dorp. Kan nie wag om terug te gaan nie!"

Klawer, Wes-Kaap

Klawer Hotel

"Baie sentrale ligging om as basis te dien vir blommekykers. "

Kaapstad, Wes-Kaap

Krystal Beach Hotel

"Outlying areas - Gordon's Bay to Cape Town is depressing and scary. Felt unsafe."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Hangnes @ Boskloof Swemgat

"Ideal as a base to travel around the area."

Kaapse Roete 62, Wes-Kaap

Appelhuis

"De Rust tot Montagu is fantasties. In Barrydale is ’n stop by Blue Cow aanbeveel."

Prince Alfred Hamlet, Wes-Kaap

Bon Forelle Selfsorg

"Sneeu-seisoen is pragtig! Andersins is dit meer van 'n sleepy hollow - rustig en rural. As jy dit soek is dit die plek om te gaan soek."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Bay Plaza

"Pragtige stranddorpie met uitstekende restaurante. Maak beslis 'n draai by Kookfontein. Beste ondervinding van ons verblyf in Lambertsbaai."

Montagu, Wes-Kaap

Olive Stone Farm - Olive Cottage

"Vreeslike mooi dorpie omring met berge. Iets om te ervaar."

Hermanus, Wes-Kaap

Seehuis

"Hermanus is 'n uitstekende vakansieplek. Ek het gewerk in die Hemel-en-aarde by 'n wynkelder. Ek het dit geniet. "

Lutzville, Wes-Kaap

The Golden Grape

"Ons was so 'n bietjie teleurgestel in Lutzville, daar was nie opsigtelik veel om die dorp aan te beveel nie."

Klawer, Wes-Kaap

Lemoenkloof Farm

"'n Mooi dorpie wat goed geleë is op die N7! Daar is ook natuurlik die Klawer Wynkelders. Dit was ook veilig gewees om te gaan stap!"

Mosselbaai, Wes-Kaap

Raaswater

"Die dorp is skoon, 'n plesier om rond te ry en te sien hoe daar skoongemaak word. Onderhoud aan strate word gedoen, munisipale tuine word netjies en skoon gehou."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Beaufort Manor Country House

"Not really a travel destination in my book. But a good overnight spot."

Blad
Blad 527 - Wys 15781 tot 15810
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang