Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35225 reviews.
"A beautiful place to visit. Full of life and lovely restaurants. Do not miss visiting Potchies artwork at The Red Teapot! The Lanzerac Deli was superb. Beautiful surrounding wine farms. Mooiberge Farmstall is a must! Great place all in all!"
"Baie goeie plekke om te besoek - veral koffiewinkeltjies! Baie plekke besoek wat skoon is en 'n goeie onthou gelos het op ons harte."
"Die strate in die dorp is vol gate en eetplekke is beperk. Die restaurant by die Namaqua Kelder bied 'n goeie spyskaart aan, maar is buite die dorp geleë."
"Honestly, locals do seem a bit grumpy if you are being a tourist out of season, but the abundance of beauty around every bend and adventures makes up for it!"
"As oornagbestemming kan Uniondale aanbeveel word. Ons is nie seker wat dit meer bied as net oornagverblyf nie. Dorpie is klein, maar lyk skoon en netjies! Min klein dorpies in Suid-Afrika kom netjies en skoon voor!"
"Die ou tronk is 'n nostalgiese terugblik op die dinge van gister. Baie interessant."
"Was beïndruk met die Klawer Kelder. Het beter wyne gekry as wat ek verwag het. Lekker geëet in Hotel se Restaurant."
"Fantastiese mooi plekkie met vriendelike aangename inwoners, nog meer besonders omdat dit ons eerste was in die Weskus. "
"Heuningberg Nature Reserve has two lovely walks with stunning fynbos. Shipwreck Museum is worth a visit and it is such a clean, well-maintained town. Really lovely. Extremely close to Arniston and the sea side."