Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 36612 reviews.
"Lovely place to visit. There are many places which could be visited and explore. There are many activities, even wine tasting."
"'n Besondere, landelike streek met vriendelike mense en dorpe wat goed bestuur en versorg word."
"Die Kaap bly maar mooi, veral as mens ’n draai gaan ry uit die stad uit. Ons het Bettysbaai toe gery en baie mooi uitsigte gehad al die pad."
"Ons het net een nag oorgeslaap. Het soveel as moontlik ingepas. Mooi gerieflike dorp."
"Ons is bietjie vinnig deur Robertson, maar die wyne reg rondom is 'n wenner."
"Ideale dorp vir afsaal en kuier en rus vind vir jou siel in 'n pragtige omgewing met wonderlike natuurskoon."
"Heerlike stap- en fietsryroetes, ons het ure in die berge rondgestap. Die mense in die dorp was vriendelik en die biltong en kos heerlik!"
"Klein stil dorpie, met ’n klein winkeltjie wat iets van alles het. Perfekte plek om rustig jou batterye weer te herlaai. Hansie en Grietjie padstal net buite Vleesbaai was ook ’n besoek werd."
"Love Oudtshoorn - clean town with most stores and shopping required, beautiful architecture and history, and not too far to George."
"Die Craft bier is iets heel anders. Daar is so baie om van te kies. Mooiberge met hulle aarbye, en dan Thirsty Scarecrow met sy verskeie drink- en eetgoed. Sal enige tyd weer teruggaan."
"Probeer verseker die 9 km (of 3 km) Kringe in die Bos staptoer - so spirituele ervaring."