Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 36701 reviews.
"Klein hawedorpie aan die Weskus wat 'n besoek werd is. Bird Island is 'n moet sien."
"Die omgewing is nog bietjie ongerep en dit maak dit baie spesiaal. Aan die anderkant - is daar is nie veel om te doen nie."
"Baie oulik plek om te besoek en is sentraal geleë om na omliggende plekke te ry in 'n dag."
"Altyd lekker om te kuier in Kaapstad. Daar is so baie om te doen en te sien. Kaapstad is tops."
"Heerlike dorp om as basis te gebruik vir wyntoere en om Kaapstad te besoek. Sewe propvol dae gehad met alles om te doen in die omgewing. En nog baie gelos vir ons volgende besoek."
"So many places to go to and they all so near to each other. It's a very nice little town to enjoy a peaceful holiday."
"Baie netjiese dorp. Die hotel bedien heerlike ontbyt en die personeel is baie vriendelik."
"One has to visit the Aloe Ferox Factory Shop for professional advice and friendly service on the best products to use. We ended up buying a range of the products after using some of them at the guest house, which was available for the guests to use. Excellent quality."