Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 37573 resensies.
Ilse V. - 2nd May 2018
staying in Barrydale, Wes-Kaap
A must stop over.
Ebrahim M. - 2nd May 2018
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Mense is baie vriendelik en winkels is baie gerieflik.
Nerine J. - 1st May 2018
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Phenomenal growth in the area since my last visit. Activities are varied and there is something for everyone.
Olga F. - 1st May 2018
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
It's very commercialised.
Amy B. - 1st May 2018
staying in Witsand, Wes-Kaap
Baie lekker blyplek. Vriendelike mense.
Michele K. - 1st May 2018
staying in Wildernis, Wes-Kaap
This is an amazing holiday destination.
Dante F. - 1st May 2018
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Swellendam is a very quaint town with lots of history and easy access off and on the N2 or R60. Definitely worth visiting. We will be back.
Etienne V. - 1st May 2018
staying in Melkbosstrand, Wes-Kaap
Stunning.
Carla D. - 1st May 2018
staying in Tergniet, Wes-Kaap
Stil, rustige en veilige omgewing. Goed geleë.
Maryke R. - 1st May 2018
staying in Kaapse Wynlande, Wes-Kaap
Ek wil graag soontoe trek, so ek is "biased", absoluut wonderlik daar.
Janetta V. - 1st May 2018
staying in Knysna SSB, Wes-Kaap
Baie te sien en te doen en daar is gereeld feeste en skoue om by te woon. En natuurlik is die Waterfront en die meer 'n gewilde kuier en uithangplek.
Judy P. - 1st May 2018
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Pragtige Karoo-dorpie.
Christo C. - 1st May 2018
staying in Strand, Wes-Kaap
Dit is beslis die moeite werd, kan nie wag om weer te gaan nie.
Asharaf J. - 1st May 2018
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
The aquarium was a bit disappointing, think they can improve on that. It is not about the fee, but what you see.
Duncan H. - 1st May 2018
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Ons is verlief op hierdie pragtige dorpie en omgewing. Die buffeljagsdam net buite Swellendam is prentjiemooi - a hidden gem for boat and nature lovers.
Richard V. - 1st May 2018
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Het die res van my verblyf in De Branders geniet. Hartenbos bly die beste vakansie plek mits jy die regte verblyf kry. Die opgradering van Hartenbos is uitstekend.
Chantall K. - 1st May 2018
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Pragtige vakansiedorp.
Derrick N. - 1st May 2018
staying in Stilbaai, Wes-Kaap
Baie rustige dorpie.
Stefan B. - 1st May 2018
staying in Vishoek, Wes-Kaap
Amazing plek met amazing mense.
Georgina S. - 1st May 2018
staying in The Island, Wes-Kaap
Dit is 'n baie veilige en rustige plek om tuis te gaan. Daar is baie om te sien en te doen. Die strand en winkels is baie naby. My man kon met gemak die Island in sy rolstoel besigtig. Die paaie is veilig en rolstoelvriendelik. Sal dit beslis weer besoek.
Allecia V. - 1st May 2018
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Dit is beslis 'n beeldskone omgewing en 'n perfekte plek vir enige natuurliefhebber!
Annamare W. - 1st May 2018
staying in Kaapse Wynlande, Wes-Kaap
Pragtige omgewing met wonderlike gasvrye en vriendelike mense.
Pieter M. - 1st May 2018
staying in Greyton, Wes-Kaap
Greyton is ‘n mooi dorp. Net waansinnig duur in hul restaurante.
Aden T. - 1st May 2018
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Beautiful seaside town.
Blanche D. - 1st May 2018
staying in Worcester, Wes-Kaap
Ek was geskok om te sien dat daar amper geen kuierplek was, 2 pubs wat na middag oopmaak.
Theunis D. - 1st May 2018
staying in Tergniet, Wes-Kaap
As jy rustigheid soek met pragtige see-uitsig is Tergniet perfek. Die see is egter baie rotsagtig so nie juis 'n swemstrand nie.
Gail D. - 1st May 2018
staying in Klein-Karoo, Wes-Kaap
Lovely fresh air.
Gordon M. - 1st May 2018
staying in Tuine, Wes-Kaap
Lieflik sentraal.
Taryn-lynne M. - 1st May 2018
staying in Porterville, Wes-Kaap
Very quaint town, we did not spend too much time in town as we had everything at the farm.
Anelle R. - 1st May 2018
staying in Stilbaai-Wes, Wes-Kaap
Rus vir die siel.
Hein V. - 1st May 2018
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Wildernis bied jou soveel meer as net sie see. Eetplekke bied soveel variasies. Baie naby aan soveel verskillende fantastiese gebiede, veral naby baie gholfbane.
Susan J. - 1st May 2018
staying in Duynefontein, Wes-Kaap
Nie baie besienswaardighede nie, het baie in sirkels gery. Moes na winkels soek.
Pedro V. - 1st May 2018
staying in Mansfield, Wes-Kaap
Dis pragtig idillies en ons het baie tuis gevoel.
Marilize V. - 1st May 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Sal beslis weer gaan!
Tertius V. - 1st May 2018
staying in Bay View, Wes-Kaap
Bayview as kompleks puik. Eenhede aan Suidekant by olietenks ongewens.
Brad P. - 1st May 2018
staying in Somerset-Wes, Wes-Kaap
Sal weer gaan. Mooi plek!
Rosina R. - 1st May 2018
staying in Riversdal, Wes-Kaap
Skoon en netjies. Vriendelik.
Stefanie V. - 1st May 2018
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Baie mooi! Baie lekker restaurant by die hotel. Vriendelike mense!
Ro V. - 1st May 2018
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Baie tegemoedkomend. Mense vriendelik. Voel gou at home.
Petro S. - 1st May 2018
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Tulbach is 'n baie mooi dorp, pragtige ou Kaapse boustyle, paddagang met winkel en restaurante moeite werd om te besoek.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]