Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35325 reviews.
"Pragtige dorpie om te besoek, gaan maar vroeg op Saterdae om rond te loop, want meeste plekkies maak reeds 13:00 toe. Was voorwaar 'n goeie ondervinding."
"Ons woon lekker in Pretoria en is mal oor Umhlanga, maar sal die Kaapstad-omgewing as tydelike of permanente verblyfplek enige tyd aanbeveel."
"Greyton is beslis dorp van die jaar. Ek kan nie wag vir my volgende kuier in Greyton nie. Dit is nou my gunsteling dorpie op die kaart."
"Die lodges en park in die omgewing maak dit die moeite werd om ’n paar dae te bly."
"Sal beslis weer gaan. Daar is baie om te doen en te sien in die omgewing."
"Would definitely recommend the Klaasvoogds Meander tour on Friday, and a pizza from Bourbon Street. The Viljoensdrift river cruise is also a nice relaxing tour and there are tons of wine farms to choose from."
"Betty's Bay is perfect. Perfect for that getaway from reality and to escape into a comfortable world."
"Verkeers-probleme en die nabygeleë township. Veiligheid kan bevraagteken word."
"Die 'n vreeslike rustige dorpie en vele verwikkelinge nog aan die gang. Die winkelopsies is maar min en jy sal jouself moet voorberei om Bredasdorp toe te ry as jy meer as net jou basiese nodiges moet kry. Maar die mense is onsettend vriendelik en baie bedagsaam."
"The town looks busy, bustling and well functioning, perhaps because of flower season. A good Spar in town so you can do your shopping here. And then plenty of eateries. Clanwilliam also seems to have a general neatness about it although I have to admit, we did not see the whole town."