Geverifieerde Resensie
Wes-Kaap
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wes-Kaap bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 44462 resensies.
"Dis soos ‘n liefdevolle familielid ─ jy weet nie hoekom jy van die plek hou nie, want dis vrek lelik, maar die gasvryheid van die mense maak dit lekker."
"Baie nice plek vir vakansie veral vir jongmense. Restaurante is net bietjie duur. "
"Baie lekker bestemming en die mense is almal vriendelik. As die wind waai is dit net baie sanderig en nie lekker om buite se wees nie. "
"Lekker plek, is naby Paternoster en Langebaan waar die hoofswemstrande en toeriste is. Lekker vis en chips in Saldanha!!"
"Dis een van die beste vakansiedorpe om te besoek en ek sal enige tyd weer soontoe wil gaan."
"Staying in Knysna is a must for a traveller. The ocean, mountains and forests are a must see. The harbour and Leisure Island is the place to dine and shop. Also go on a trip to the Knysna forest, boat cruise and drive around the area to discover all sorts of exciting sights. "
"St. Helena is baie stil met min opsies as dit kom by eet en drink. Die wind raak ook baie sterk oor daar geen beskerming is nie. See aktiwiteite is ook maar min; maar as die doel is om rusting te wees, dan is dit perfek."
Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Hoedjiesbaai Hotel"Die strand word elke dag skoongemaak en dorp is netjies. "
"I love Sedgefield, I stay in the town every year on vacation. It's peaceful, safe, beautiful beaches and amazing restaurants."
"Pragtige vakansiedorpie om van alle spanning te ontlaai met 'n baie netjiese en skoon omgewing!!!"
"Plettenbergbaai het 'n besonderse bekoring. Keurboomstrand, wat deel is van die Plettenbergbaai-omgewing is beslis 'n besoek werd, veral die Enrico-restaurant! "
"The town is set in a really beautiful area, but the facilities in the town are not all that great. "
"Plekke baie ver uitmekaar, nie veel om te doen nie, moet maar ry as jy wil besig bly. Oor die algemeen baie rustig en veilig. Die wind waai maar baie."
"Oulike dorp met heelwat om te sien en te ervaar. Sal Diesel 'n Cream aanbeveel vir lekker kos, beste milkshakes en vars vrugtesappe. "
"Hartenbos is definitief die plek om te wees oor Desember veral as jy tieners het! Baie besig maar nog steeds goed georganiseerd en die mense is baie vriendelik."